Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jun 2022 tot 31 Des 2026.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 062R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lazy Days Apartmens: Cape Town - 15 Diluta is in Sunset Beach, 14 km van Kaapstad en 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Dit bied moderne selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is. Die verblyf is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in die omtrek.
Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat ten volle toegerus is. Elke woonstel het gratis WiFi, Netflix, 'n 45 cm-TV, 'n kombuis, sitarea en veilige parkeerplek. Die groter tweeslaapkamerwoonstel het ook 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag. Handdoeke en linne is ingesluit.
Daar is 'n komplimentêre skoonmaakdiens 1 keer per week vir gaste se gerief, asook 'n buitestort sodat gaste kan afspoel na 'n lang dag op die strand.
Doendinge in die omtrek sluit sweefski, branderplankry, gholf by die Milnerton-gholfbaan en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Alec Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 61
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diluta-rylaan 15, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang