Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Kerensa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wat 'n stunning huis. Top marks. Lazy Days Apartments in Lambertsbaai is 'n absolute gem. Die huis het die lekkerste groot stoep met 'n ingeboude braai waar ons in die aande ons vergaap het aan die pragtige Weskus-sonsondergange. Die huis is spacious en die badkamers is pragtig, en die storte is lekker groot en die beddens is baie gemaklik, en die lysie gaan net aan en aan. Baie dankie, ons sal beslis weer terugkeer na Lazy Days. Baie dankie aan Alec en Freda. Lazy Days Apartments top marks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seharazaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekker kuier naby alles. Dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was daar wat ons benodig het. Freda het op ons gewag en ons laat welkom voel. Alec was 'n goeie gasheer en het opgevolg of ons reg gekom het met die TV vir rugby. Die kinders geniet dit altyd daar. Die weer was wonderlik en ons kon ook lekker geelstert koop van die boot af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

See uitsig! Nuut opgegradeerde eenheid met genoeg slaapplek vir 6 volwassenes. Pragtige see-uitsig en naby die winkels en op loopafstand van die "Bird Sanctuary'. Backup-inverter om "loadshedding" te vergemaklik. Sommige paneelverwarmers was nie gekoppel nie en kon nie gebruik word nie, omdat die eenheid en die kragpunt nie naby mekaar was nie. Ek dink daar kort 'n paar klein goedjies in die kombuis (broodplank, snymesse, klopper), maar dit kan wees dat alles nog nie terug is na die opgradering nie. Die stoep het 'n pragtige uitsig, maar dit is oop en dit maak kuier bietjie moeilik as die weer sleg is. 'n Permanente tafel op die stoep sal 'n groot pluspunt wees. Jy hoef dan nie die eettafel heen en weer te dra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Was baie heerlik. Ons het baie heerlik gebly. Alles was baie gemaklik. Ek is glad nie spyt dat ek Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker gekies het om vir 'n naweek te bly nie. Ek sal enige ander tyd in die toekoms dit weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Asemrowende mooi sonsondergange. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Sal die plek weer gebruik in die toekoms. Die huis was skoon en het selfs 'n dishwasher gehad wat dit baie gemaklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Wonderlik en ontspanne. Die uitsig oor die see laat lyk die plek soos 'n droom. Die branders teen die rotse laat besef mens hoe groot God werklik is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lekkerste wegbreek. Lekkerste stoep om op te braai met pragtige see-uitsig. Stapafstand van see en winkels. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Peaceful. Beautiful place. Just not loadshedding friendly. A few rechargeable globes in bed lamps would help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Mooi uitsig oor hawe. Gerieflik en binne loopafstand van Spar. Geleë skuins voor die hawe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e79ba552adec92fadcb357fe0a02f770037a5ec752e9a962eab4368901e8775d138f5cf7dd7f394ac8e788aa63cf6ba5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 875 nouVanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 84 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.091626979168 18.307199031115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang