Lazy Grapes
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ERIKA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Rosa D - Jun 2024
Algehele gradering
Value for money comfortable home.
Lazy Grapes se terugvoer
Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and your family.
Regards, Erika
Wilma C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek. Skoon, rustig en ruim.
Christian G - Jan 2022
Algehele gradering
All you need for a comfortable stay.
Lazy Grapes se terugvoer
Thank you for the awesome review! Hope to see you soon again at Lazygrapes!
Valerie D - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Charmaine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dis soveel beter as die Krugerwildtuin.
Lazy Grapes se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is bly jul het dit geniet en waardeer die trug voer.
Hoop om julle gou weer te ontvang by Lazygrapes.
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus en ontspan.
Lazy Grapes se terugvoer
Ons sê baie dankie vir jul mooi woorde. Ons is opreg bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang. Wees veilig in die donker tyd. Gods ruikste seen vir julle.
Groete, Erika.
Phillip V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lazy Grapes se terugvoer
Dankie vir mooi resensie! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Lorette D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd by Lazy Grapes gehad.
Muriel M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker kuier!
Henry V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ruim en netjiese plek. Hoogs aanbeveel.
Peet B - Sep 2018
Algehele gradering
Die Plaas het verdoel aan al ons verwagtinge en meer.
Lees meer- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang