Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Ways Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
John L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker. Very nice cottage with a great view. The owners put a lot of thought into the layout and was very helpful. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franzette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, ongelukkig te kort. Sal weer gaan. Gevoel soos home away from home. Lekker gerus en heerlik gebraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Deurmekaar maar baie lekker. Ons sal weer moet kom, aangesien my oudste dogtertjie heel naweek siek was. Sien julle binne kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Heerlik knus met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly. Lekker plekkie vir 'n speletjies naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Amazing. Lovely, clean and a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jade T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustigheid en perfekte ontspanning plekkie. Ons het dit baie geniet. Beste plekkie ooit om na te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Dit was absoluut amazing. Ek was vrou-alleen op die perseel. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Die plek is presies soos op die foto's - pragtig. . Ek sou net een voorstel maak en dit is om diefwering voor die vensters te sit vir bobbejane. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

"Lazy" kuier in Bettysbaai. Die ligging van Lazy Ways Cottage is perfek met 'n baie mooi uitsig. Die plek is baie goeie waarde vir geld en kan 3 mense gemaklik huisves. Die plek het al die benodighede en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Rus vir die siel. Die huis is perfek geleë. Die uitkyk oor die see elke dag met sonopkoms en sons ondergang was net wat ons nodig gehad het om ons vakansie mee te begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Our stay was awesome. The location in Betty's Bay is perfect. The views was magnificent and its so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e33fe604b5e165efcb5ea879e6be9e1813cb5be56b8077a994730d27ae1e269c8261ecfccd259e22747fd00b4a43849777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 2925 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.355150859275 18.938064038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang