Le Manoir de Brendel Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus W - Apr 2023
Algehele gradering
Vanuit die boonste rakke.
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike resensie, ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom met jou volgende besoek aan Franschhoek.
Vriendelike Groete
Die LMB Span
Lizmarie M - Jul 2019
Algehele gradering
Most amazing.
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Hello Lizmarie
We appreciate your positive feedback, thank you so much. So happy that you enjoyed our service and accommodation.
Look forward to welcoming you back soon.
Kind Regards
The LMB Team
Annette D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Hello Annette
Baie dankie vir u puik resensie. So bly dat u u verblyf, ons pragtige deel van die paradys en ons diens geniet het.
Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom tydens u volgende besoek aan Franschhoek.
Vriendelike Groete,
Die LMB spaan
Johann V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig en uitstekend geleë.
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Bly dat julle die ontbyt en stappie geniet het, goeie naweek weer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel vir n langer breek. Vriendelike groete, LMB span
Petrus F - Sep 2015
Algehele gradering
Puik, uitstekend, netjies en rustig!
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel.
Vriendelike groete,
LMB span
Vasti V - Mei 2015
Algehele gradering
Ek en my man het baie lekker gebly by Le Manoir de Brendel.
Andre M - Mei 2015
Algehele gradering
This was one of the most beautiful guesthouses I have ever visited!
Mandy D - Sep 2015
Algehele gradering
This is not a 5 star hotel, so not good value for money.
Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer
Dear Mandy,
Thank you for your valuable and honest feedback. We are sorry that you did not feel that we were good value for money. As we strive to ensure five star standards, we would appreciate your feedback regarding the areas your felt were not good value for money.
Kind Regards,
Charmaine
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang