Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Petit Chateau Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Lodewyk H
1 nag
5.0
Des 2023

Besoek was vir besigheidsdoeleindes. Baie netjies en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Divine
Le Petit Chateau Gastehuis
Dear Lodewyk Thank you for the kind and wonderful review. We are pleased to hear that your stay at Le Petit Chateau Guest House was memorable. Wishing you the best for 2024. Warm regards. Divine

Marise V
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Gasvry en vriendelik. Divine het 'n mens laat tuis voel. Hulle is gasvry en vriendelik. Gaan uit hulle pad om 'n mens se tuisgaan daar aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Divine
Le Petit Chateau Gastehuis
Dear Marise, Thank you for this beautiful review. It is a great pleasure to hear that you enjoyed your stay. Wishing you the best for 2023. Best regards, Divine

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Vriendelik, gemaklik, professioneel. Baie lekker gebly. Ontvangs en personeel baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dairy Corporation J
1 nag
4.0
Mrt 2024

Lekka. Baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Aangename ervaring. Vriendelike personeel en Le Petit Chateau bied alles wat mens verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie gerieflik en netjies. Die warm ontvangs en vriendelikheid het opgeval. Die gasvrou, Divine, was baie hulpvaardig en professioneel. Sal die fasiliteit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Divine
Le Petit Chateau Gastehuis
Thank you for the wonderful review, it is a pleasure to hear that your stay was nice and enjoyed.

Riaan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Baie sentraal geleë. Bitter vriendelik ontvang en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debré O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Vriendelik en gasvry. Lekker ontbyt en gawe ontvangs. Kamers netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray H
1 nag
5.0
Mrt 2021

Clean, neat, professional. Thank you for a great stay. Place was clean, neat and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Divine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agulhas-singel 14, Nerina, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00a776bf9daf001ee5e62ed626809d04307af9d108f2f7947b388552f6d9f015d3fbed5e08a5c9149720ee757211f4d8f777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 1) 19 5 1 5 14 Agulhas Crescent Nerina 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.821883502784 18.647165000438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang