Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leben Seehuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Leben Seehuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Luan E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan E

Beslis waarde vir geld en 'n pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly!

Ronel C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Leben huis was baie lekker en ons het ons baie geniet.

Leone was baie bedagsaam en ons is goed ontvang met ons aankoms, en was onmiddelik beskikbaar vir enige iets wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie vir Sondag se ekstra tyd, waardeur dit baie, en die huis was net soos op die fotos.

Andre N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Amazing all round.

Leben Seehuisie is in the perfect location. Its design and layout give you an incredible ocean view, with most rooms having a sea view. Leben was clean, spacious, well-equipped, and it made us all feel happy, at home, and grateful to be there. I would highly recommend Leben!

Therese N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese N

Goeie verblyf en het tuisgevoel.

Sal definitief weer aanbeveel vir enige iemand.

Ivan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Ongelooflik lekker, die beste plek om te bly in Jongensfontein.

Altyd vreeslik lekker om in Leben te bly. Die huis het alles wat jy benodig. Waarde vir jou geld en beste diens. Danke Leone. Ons het dit weereens baie geniet.

Amanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Unforgettable.

It was a beautiful neat home with a beautiful view. We loved it.

Amanda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Een van die lekkerste vakansies. Jongensfontein is 'n juweel.

Baie lekker gebly. Mooiste uitsig vanaf die balkon. Die huis is goed ingerig vir beurtkrag. Het lekker kaas en gin proe gedoen in die omgewing. Natuurskoon laat jou net weer en weer alles waardeer van ons mooi land.

Petro V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gerieflike huis met 'n fantastiese uitsig.

Leben Seehuisie is 'n gerieflike en skoon huis. Die ongelooflike mooi uitsig oor die see is baie spesiaal. Daar is genoeg warm komberse vir die koue nagte. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Marica N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica N

Fantastiese uitsig oor die see in 'n lieflike, ruim seehuis.

Die huis se ligging is perfek. Die huis binne-in het als in waaraan 'n mens kan dink. Die gasvrou is 'n lieflike dame wat seker gemaak het als is perfek gedurende ons verblyf. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Pierre C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Waarde vir geld.

Fantastiese plek, ons was 5 volwassenes en het 2 aande geslaap. Stort se waterdruk nie goed nie, nie seker of dit 'n tydelike probleem is nie. Geen klagtes nie, ek sal weer daar tuis gaan.

Steph N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph N

Pragtige plekkie met mooiste uitsig. Heelik gekuier.

Kan die plek aanbeveel - baie gehelp dat daar hekkie vir trappe en 'n kot is.

Lydia N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Heerlike ruim huis met alle benodigdhede en asemrowende uitsig.

Leben se gasvrou doen besondere moeite, ook met klein dingetjies, om verblyf so gerieflik te maak. Die slaapkamers onder met eie kombuisie en uitgang na buite, was 'n groot pluspunt. Ons sal beslis weer daar wil bespreek.

Chelandé L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chelandé L

Breathtaking views.

The house was neat and comfortable. The views were spectacular. The beds were comfy and clean. Was well rested. A must stay even if it is just for the views and the sound of the ocean.

Anastacha Combo C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastacha Combo C

Dit was heerlik, asemrowende see-uitsig. Die huis het alles wat benodig gehad het. Ontvangs was so warm en vriendelik. Was 'n verrassing om te sien dat die onderste verdieping eintlik ook eie kombuisie het.

Groep van 6. Elkeen het hul eie spasie geniet.

Mindy E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mindy E

Top waarde vir geld

Dis die klein details wat hierdie my gunsteling plek maak waar ons al gebly het.

Gerhard P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Heerlike kuier. Fantastiese uitsig en uitstekende gasheer.

Leone is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Als was eksie-perfeksie in die plek en dit kon nie beter nie.

Peter M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Great stay, great view will definitely return

See stars.

Jannie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie lekker gebly, dankie.

Pragtige uitsig met uitstekende gasvryheid.

Bergh V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V

Ek sal weer daar wil bly.

Uitsig is asemrowend mooi, huis is perfek gewees, skoon, baie goed toegerus en ons is baie vriendelik ontvang. Baie veilige buurt. Ons het 'n baie goeie ondervinding gehad en kan Leben Seehuisie beslis aanbeveel en sal beslis weer van Lieben Seehuisie gebruik maak.

Anita K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita K

Ongelooflike saligheid!

Behalwe dat dit ‘n bietjie duur is vir net 4 mense, was dit ongelooflik lekker.

Anita N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita N

Pragtige uitsig.

Leben Seehuisie was gemaklik en baie goed geleë - Leoné was vriendelik en hulpvaardig. Die stoof, wasmasjien en skottelgoedwasser maak dinge baie gemaklik. Die huisie is bietjie vol tierlantyntjies en persoonlik verkies ek ‘n minder ‘cluttered’ verblyf. Jongensfontein is fantasties en Leben Seehuisie is baie goeie waarde.

Marossa M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marossa M

Ons het heerlik gekuier.

Sal definitief in toekoms weer daar gaan bly. Huisie was baie netjies. Lieflike ligging en uitsigte oor die see. Lekker ruim en genoeg slaapplek en badkamergeriewe.

Mark H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Wonderful perfect stay.

See stars.

Kobus K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Dit was 'n wonderlike week en ons sal weer van Leben Seehuisie gebruik maak.

Leone, die eienares is 'n toonbeeld van ware gasvryheid en uiters behulpsaam. Die Seehuisie bied 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en is met alles toegerus wat jy nodig sal hê. Dit was 'n baie genotvolle week se verblyf.

Jean C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean C

Gerieflike, goed toegeruste, baie goed geleë self-sorg akkommodasie wat aan niks tekort het nie. Netjies, goed versorgde woning waar klein dingetjies ook aandag geniet. Mens wil graag langer bly!

Vriendelike ontvangs, gasvryheid van die gasvrou / eienaares en ingesteldheid op die versekering van gemak en enige billike navraag maak die verskil. Dankie Mev Du Preez!

Pieter B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige uitsig en goeie diens!

Ek sal dit beslis weer besoek!

Hein S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Fantasties. Mooi uitsig. Gasvrou Leone baie behulpsaam en vriendelik.

Mooiste uitsig. Alles wat jy benodig is in huis. Alles is mooi skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. Leone baie goeie gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Rayno P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno P

Perfekte huis.

Leben Seehuisie is die perfekte huis vir ‘n gesin. Dit het al die basiese benodighede wat benodig word, veral as jy langerig wil bly. Ten volle toegeruste kombuis, wasmasjien, ens. Wonderlike uitsigte. Pragtige uitsig en rustig. Huis is baie skoon. Die enigste belangrike oorweging is dat die huis ‘n dubbelverdieping teen ‘n heuwel is en daar steil trappies is. Bejaardes en klein kinders moet versigtig wees.

Monica S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Ongelooflike stukkie hemel by die see.

Alles was perfek - die uitsig was mooier as op die foto's, skoon en gemaklik ingerig. Ons oorweeg dit sterk om elke jaar soontoe te gaan. Dis rerig 'n stukkie hemel op aarde.

Adele H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

We had a wonderful weekend away!

The location was 5 star and the house very comfortable with everything you could need. Would stay there again in a heartbeat.

Lynn P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Asemrowende uitsig!

Sal beslis weer teruggaan.

Alta S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Awesome.

Leben seehuisie is 'n pragtige plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Adele G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Fantastiese uitsig!

Die pragtige plekkie straal rustigheid en vrede uit. Ideale plek om jou battery te laai!

Jana W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana W

Fantastiese, rustige naweekwegbreekplekkie vir 'n familie.

Die huisie is perfek ingerig met als wat jy nodig het vir 'n lekker naweek of vakansie. Die uitsig vanaf elke kamer en die leefarea is fantasties. Leben Seehuisie sien ons definitief weer!

Daan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan C

Leben Seehuisie is gemoedsrus en kalmte van begin totdat ons vertek het.

Leben Seehuisie is 'n plesier en die uitsig is asemrowend mooi. Die geriewe is voldoende en die ruimte is uitstekend. Ons beplan om langer te kuier volgende keer.

Annaliza W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliza W

Baie, baie lekker!

Lekker plek. Lekker mense. Great view, huis het alles wat mens nodig het. Sal baie beslis weer gaan!

Barbara D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Beautiful sunrises.

We spent 10 days in, as someone previously said: a little bit of heaven.

Hannalie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie V

Onvergeetlike ondervinding!

Een van die skoonste en beste plekke wat ons nog was. Leone is die ongelooflikste gasvrou. Die huis was silwerskoon en alles wat jy nodig het was daar. Ons sal definitief teruggaan! Nogmaals dankie Leone vir alles.

Jannie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Heerlike plekkie as jy aan bokant bly; pragtige uitsig, die see maak lieflike agtergrondmusiek en 'n besonders rustige atmosfeer.

Dit is 'n heerlike blyplek gewees vir die naweek. Perfekte wegbreek om weer jou asem te skep. Pragtige see-uitsig en walvisse in die agtergrond help net om dit nog beter te maak. Asemrowende sonsopkomste. Heerlike stoepie wat 'n bietjie beter kan werk indien dit nie yskoud is nie (ons was daar in die hart van die winter). Goed ingerigte plekkie as jy aan die bokant bly. Nie seker oor onderkant se verblyf nie, sal maar seker weer moet gaan. Goeie diens en verwelkoming van 'n baie aangename bestuurder en oor die algemeen 'n goeie ruskans.

Ian H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian H

Peaceful and refreshing to wake up overlooking the sea.

Had a great time with the family. A lot of sleeping space, warm and cosy. My children aged 2 and 8 enjoyed the outdoors, the only thing is there is a stairway that was a bit of a problem for the small one but was given a stop rail for him. Great place thanks!

Juanita S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Dit was pragtig, veilig en lekker.

Leben Seehuisie is 'n pragtige huis. Mooi uitsig oor die see. Ek sal beslis weer in die toekoms die huis besoek. Dit is ook baie veilig. Tien uit tien vir Leben Seehuisie.

Wikus V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Fantastiese gasvryheid met wonderlike verblyf en asemrowende uitsig.

Sien gerus die sterre.

Jeanne K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Leben Seehuisie is Jongensfontein se bes bewaarde geheim.

Ek betreur die dag dat Leben Seehuisie ontoeganklik sal raak a.g.v gewildheid. Dis ongelooflike goeie waarde vir geld. Die wasmasjien en skottelgoedwasser getuig van 'n bedagsame gasvrou. Nooit weer daarsonder nie! Lieflike plek! Keurig en goed toegerus. Baie skoon en netjies. En dan is daar Leonie. Wat kan ek sê oor Leonie wat nie al gesê is nie. Die aankoms. Die vertrek. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Corlia G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia G

Fantastiese see-uitsig!

Leben Seehuisie is die perfekte familie-akkommodasie by die see. Stapafstand tot by die see en 'n ongelooflike uitsig. Dit was skoon en netjies, en Leoné baie vriendelik en behulpsaam. Julle sien ons definitief weer.

Christelle F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Excellent stay, very spacious, beautiful view on the ocean, everything you need for a perfect holiday.

The house is very close to the ocean, perfectly clean, very very beautiful view, nice and spacious house with everything that you may need, even a dishwasher so mom can relax too. If this house was for sale, I would buy it today! Thank you very much, Leonè, we had a lovely visit in your beautiful house.

Leben Seehuisie se terugvoer

Thank you Christelle ! It will be a pleasure to welcome you again at 'Leben seehuisie"!
Regards,
Leoné

Leben Seehuisie
Juan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Dit was fantasties.

Ek en my vrou sal nou elke jaar na Leben Seehuis en Jongensfontein gaan. Danksy LekkeSlaap weet ons nou van Jongensfontein. Dankie Leone jy sal ons weer sien!

Leben Seehuisie se terugvoer

Baie dankie! Dit sal 'n plesier wees om julle weer in Leben seehuisie te verwelkom!
Groete van Jongensfontein se bloue see!
Leoné

Leben Seehuisie
Deon V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Die ideale plek om te gaan rus met fantastiese uitsig oor die hele baai.

Leben Seehuisie was die ideale plek vir ons om te gaan rus. Dit kyk uit oor die hele baai, vanweë die perfekte ligging. Die geriewe is netjies en skoon en ons het elke oggend die sonsopkoms gesien vanuit ons bed. Al 3 slaapkamers kyk uit op die baai, asook die dek bo en die braai-area en grasperk onder. Baie vriendelike gasvrou en doen haar bes om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dis die perfekte plek om sielsrus te gaan kry en elke aand die vuur aan te steek met die see voor jou en die geruis van branders om jou. Ek beveel hierdie huis enige tyd aan.

Gerhard E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Baie, baie lekker.

Sal weer gaan net om wakker te word met die see se kalmte in jou gesig.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang