Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leben Seehuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Luan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beslis waarde vir geld en 'n pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Leben huis was baie lekker en ons het ons baie geniet. Leone was baie bedagsaam en ons is goed ontvang met ons aankoms, en was onmiddelik beskikbaar vir enige iets wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie vir Sondag se ekstra tyd, waardeur dit baie, en die huis was net soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Amazing all round. Leben Seehuisie is in the perfect location. Its design and layout give you an incredible ocean view, with most rooms having a sea view. Leben was clean, spacious, well-equipped, and it made us all feel happy, at home, and grateful to be there. I would highly recommend Leben!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Goeie verblyf en het tuisgevoel. Sal definitief weer aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker, die beste plek om te bly in Jongensfontein. Altyd vreeslik lekker om in Leben te bly. Die huis het alles wat jy benodig. Waarde vir jou geld en beste diens. Danke Leone. Ons het dit weereens baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Unforgettable. It was a beautiful neat home with a beautiful view. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Een van die lekkerste vakansies. Jongensfontein is 'n juweel. Baie lekker gebly. Mooiste uitsig vanaf die balkon. Die huis is goed ingerig vir beurtkrag. Het lekker kaas en gin proe gedoen in die omgewing. Natuurskoon laat jou net weer en weer alles waardeer van ons mooi land.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Gerieflike huis met 'n fantastiese uitsig. Leben Seehuisie is 'n gerieflike en skoon huis. Die ongelooflike mooi uitsig oor die see is baie spesiaal. Daar is genoeg warm komberse vir die koue nagte. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marica N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Fantastiese uitsig oor die see in 'n lieflike, ruim seehuis. Die huis se ligging is perfek. Die huis binne-in het als in waaraan 'n mens kan dink. Die gasvrou is 'n lieflike dame wat seker gemaak het als is perfek gedurende ons verblyf. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Waarde vir geld. Fantastiese plek, ons was 5 volwassenes en het 2 aande geslaap. Stort se waterdruk nie goed nie, nie seker of dit 'n tydelike probleem is nie. Geen klagtes nie, ek sal weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang