Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leben Seehuisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leben Seehuisie is 'n knus dubbelverdieping-strandhuis, met pragtige uitsigte oor die see en is ook binne stapafstand vanaf die strand. Dis in Jongensfontein, 'n oulike dorpie, net 10 km vanaf Stilbaai.

Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Bababedjie kan voor aankoms gereël word. Dit het 2 badkamers met 'n bad, toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware asook braaigeriewe buite.

Daar is 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Linne en beddegoed word voorsien maar onthou asseblief om jou eie bad- en strandhanddoeke saam te bring. Daar is WiFi.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die eenheid is nie geskik vir rolstoelgebruikers nie.

Die groot balkon kyk oor die Indiese Oseaan uit en bied ongelooflike see-uitsigte. Dit is die ideale plek vir walviskyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Luan E
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld en 'n pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly!
Jul 2024
Ronel C
Gesin met klein kinders
5.0
Leben huis was baie lekker en ons het ons baie geniet. Leone was baie bedagsaam en ons is goed ontvang met ons aankoms, en was onmiddelik beskikbaar v...
Sien meer
Nov 2023
Andre N
5.0
Amazing all round. Leben Seehuisie is in the perfect location. Its design and layout give you an incredible ocean view, with most rooms...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Therese N
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie verblyf en het tuisgevoel. Sal definitief weer aanbeveel vir enige iemand.
Aug 2023
Ivan S
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik lekker, die beste plek om te bly in Jongensfontein. Altyd vreeslik lekker om in Leben te bly. Die huis het alles wat jy benodig. Waarde vi...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leben Seehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang