Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leben Seehuisie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leben Seehuisie is 'n knus, dubbelverdieping strandhuis, met pragtige see-uitsigte en is stapafstand van die see af, geleë in die bekoorlike dorpie Jongensfontein, 10 km vanaf Stilbaai,

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Babybed kan gereël word vir babas voor aankoms. Die eenheid beskik oor 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas en vrieskas kombinasie, skottelgoedwasser, wasmasjien, toebehore en breekware asook braaigeriewe buite op die grasperk.

Geriewe sluit 'n oopplan-leefarea met gemaklike meubels en 'n TV met DStv in, linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Wifi is ook beskikbaar.

Ons is jammer dat ons nie troeteldiere toelaat nie en dat die eenheid nie rolstoeltoeganklik is nie.

Die groot balkon, wat oor die Indiese oseaan uitkyk, bied 'n onverbeterlike see-uitsig en is ook 'n uitstekende plek vir walviskyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Leben Seehuisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leben Seehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 27, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang