Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeu Lê

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susarah Maryna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Leeu Lê
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Arno R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R

Quiet place.

Great place, clean and very beautiful.

Marié B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B

Awsomeness.

Baie netjies en skoon! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Leonie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Lekker gebly en geswem. Die kinders was baie bly om diere so op te sien.

Verskriklik lekker gebly. Dit was so rustig en die lekkerste plek om net te ontspan. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat net wil ontspan.

George M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Wow, wat 'n lekker plek.

Alles mooi skoon en netjies en uiters veilig, as ek een fout kon vind, was daar 'n tekort aan komberse vir die vroue. Maar anders uitstekend.

Cecilia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V

Heerlik. Vrede vir jou siel.

Dit was heerlik. Ek het 'n bietjie probleme met miere gehad wat in die beskuit en suiker baljaar het, maar verder baie ruim en lekker.

Lizelle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L

Twee lekker kuier huise vir 2 gesinne.

Leeu Lê is 'n lekker bos huis en dit werk veral lekker met die 2 huise wat beide gehuur kan word deur 2 gesinne. Die werkershuisie, wat dig teenaan is, het by tye bietjie gepla met privaatheid, maar dit was nie onoorkombaar nie. Ons het bietjie gesukkel met die WiFi en TV, maar toe ons die eienaar laat weet het hulle dadelik uitgekom en kom help. Dit is 'n lekker opset vir 2 gesinne wat albei huise huur.

Linda N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal net aanbeveel dat julle die nr. 1056 groter maak of meer laat uitstaan.

Anina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Dis net jammer oor die geraas.

Die plek was skoon met aankoms en die sleutels was maklik genoeg om te kry. Daar was 'n waterprobleem toe ons daar aangekom het wat baie vinnig opgelos is. Die kombuis is baie goed toegerus. Ons breekdeposito is in rekordtyd terugbetaal, baie dankie! Die badkamers is nie baie goed ontwerp nie; die hele badkamer is nat as jy klaar gesort het. Beter skeiding tussen stort en toilet sal 'n groot verbetering wees. Agter die verblyf is 'n houthut waar werkers woon. Nie seker wat hulle doen nie aangesien die plekke nie gediens word nie. Hulle is skynbaar vrygestel van die geen geraas reël, want ons moes na kwaito luister om die kampvuur. Dit nadat ek mooi gevra het dat hulle die musiek sagter sit.

Chriszel S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chriszel S

Nie soos geadverteer.

Huisie was mooi en ons het lekker gebly, maar dit was vuil en vol spinnekoppe. Dit is ook aan die agterkant van die erf, so mens sien glad nie diere nie. Kraan by die kombuiswasbak het gelekt, stort het nie uitgeloop nie, swembad was vuil en ons kon hom nie skoonmaak en gebruik nie. Erf is toegemaak met takke, so die diere kon glad nie daar kom nie. Dit is hartseer, want mens kan sien die plekkie word nie instand gehou deur iemand nie.

Riaan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan P

Reëls raak te veel, diere te min. Jy moet na al selfs jou swartsak wegry.

Sal nie weer daar bly nie.

Freddie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P

Fantasties!

Vreeslik lekker gebly. Die Omskakelaar (Inverter) het 'n groot verskil gemaak tydens beurtkrag skedules.

Helena L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Baie lekker goed toegerus.

Lekker gebly, sal WiFi aanbeveel aangesien selfoonsein baie swak is. Ook gasstoof vir as weer baie bewolk is, dan kan inverter nie laai nie. Andersins baie lekker gewees.

Debra V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra V

Amazing, baie diere gesien en lekker gerus.

Absoluut aanbeveel vir iemand wat lief is vir diere en rus en vrede nodig het.

Jeanri B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri B

Was ongelooflik lekker. So baie diere het by die huis kom kuier. Die inverter het loadshedding baie makliker gemaak.

Het baie lekker gekuier. Baie oulike eienaars en opsigter. Dankie vir al jul moeite. As jy stil genoeg is in die aand, kom sit die nagapie by jou op die stoep.

Rene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Beste manier om as gesin verjaarsdag te vier.

Marinda was so vriendelik. Plek was gerieflik, netjies, skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die natuur is mooi en daar was iets vir almal om te geniet. Leeu Lê sien ons beslis weer.

Dawn C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C

Very nice surprise!

The house is very neat, we did not expect to see so many beds. The bathrooms had towels as well as beds, which we did not expect. Our stay was really great and we will recommend it highly!

Waseema P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseema P

Quick and easy.

Had a lovely stay at the place, and the kids enjoyed it a lot, especially the animals. Very close to crocodile park.

Jenna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenna S

Stay was amazing. Will definitely be back.

It was a great stay. We really enjoyed it, however we couldn't find the inverter that was mentioned and sat in loadshedding which was absolutely fine.

Carli B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B

Hierdie was heerlik, ons het baie geniet en plek is presies soos foto's aangedui het.

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en alles was perfek.

Marissa P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa P

Asemrowend. Sal beslis weer die plek bespreek.

Dit was die hoogtepunt vir die kinders toe die bokkies uit hul hand uit eet, vir seker die moeite werd.

Daphne Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne Z

It was perfect and good service from the owner.

It was clean and beautiful, it’s a safe place. We were very well attended to.

Wynand M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Dit was regtig lekker.

Sal definitief weer by Leeu Lê gaan kuier, dis groot genoeg vir my en my gesin en ons almal het dit geniet.

Monique H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Absolute waarde vir geld. Het dit ongelooflik geniet.

Die akkommodasie en fasiliteite was uit die boonste rakke.

Suné M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné M

Rustige wegbreek in die bosveld!

Die huis was netjies, goed ingerig en skoon. Ons het heerlik gekuierm binne en buite die huis en die plonspoel was baie welkom vir die warm dae. Diere het gereeld kom kuier. Daar was ook 'n boks vir 'n nagapie opgesit. Dit was te oulik om die nagapie vroeg oggend te sien beweeg tussen die bome.

Willem J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem J

Lekker verblyf met aircon en swembad.

Lekker verblyf met fantastiese beddens. Hoofbadkamer sonder deur met swak stort uitleg. Kon leeus hoor 1 aand maar min diere het kom kuier.

Lindie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie C

Ligging was goed, rustig, net te min diere het kom draai.

Ons weer was bietjie koud die Paasnaweek. Gelukkig kon ons die nagapies deur die venster besigtig. Net te wonderlik gewees. Hul is nogal baie in hul huisie wat vir hul daar gemaak is. Baie oulike plekkie. Het heerlik gekuier daar.

Carolyn H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn H

Very pleasant stay.

Just loved the animal visitors that kept appearing.

Louise S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Fantastiese vakansiepekkie.

Leeu Lê is 'n baie gemaklike, goed toegeruste plekkie met alles wat mens nodis het om lekker te rus! Sal vir seker weer besoek!

Donovan C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Heerlik gekuier. Baie mooi en netjies.

Baie wild wat uit jou hande kom eet. Perfek vir die stadsjapies om die natuur te beleef.

Anette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V

Heerlike gesinsbederftyd.

Die ligging was reg langs 'n lodge wat die rustigheid van die bos so effe gedemp het. Die lodge was egter nie lawaaierig nie, dit was net die beweging van die karre. Die storte in beide badkamers was interessant gewees.

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroela-straat 1056, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang