Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeus Villa & Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Leeus Villa is goed vir jou siel. Elke besoek aan Leeus Villa is 'n wenner. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Lekker ruim en praktiese huis. Huis is toegerus met alle benodighede en daar is 'n inverter as daar loadshedding is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Wow! Wat 'n mooi blyplek, alles wat ons kon nodig hê was daar. Definitief die moeite werd om te gaan, die onderste twee kamers het elkeen hulle eie skuifdeur wat oop maak na die swembad toe, dit was prentjie mooi. Min plekke in Marloth het so groot en lekker swembad, ons het dit baie geniet en gaan beslis weer by Leeus Villa boek. Dankie vir die puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Leeus Villa & Cottage
Michelle, thank you for the lovely review! I m glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to stay in Leeus again.

Sandra M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Amazing position within Marloth, plenty of all day wildlife visitors, house is well equipped, comfortable and we were so grateful for the air-conditioning. An absolute must stay venue. We loved every minute of our stay, and will definitely be back. Thank you Louise for all your assistance and advice, you are a star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Baie goeie waarde vir geld, netjies en groot met als wat mens nodig het. Baie geniet, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Leeus Villa & Cottage
Good day Hendrik, thank you for taking the time to review your stay! Would love to host you again.

Natasha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2022

Very nice situated, lovely place to stay. Braai area a bit unpractical, would have preferred a dishwasher instead of a washing machine. Very, very nice and spacious home, love the setup and swimming pool. Really enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roxane H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2022

Heerlik rustig. Ons het baie lekker saam familie by Leeus Villa gebly. Die diertjies het elke dag kom draai en selfs die laaste aand voor ons huisie geslaap. Lekker naby die winkel en restaurante.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Leeus Villa & Cottage
Hi Roxane, thank you for taking the time to write this lovely review. Glad you enjoyed it. You are more than welcome to stay again.

Madre K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Heerlik en baie mooi. Nie regtig kindervriendelik nie. Ekstra beddegoed in trommels in slaapkamers was nie oorgetrek of netjies gebêre om te gebruik nie. Die badkamers, agter toilette en vensterbanke moet meer gereeld skoongemaak word. Meer kombuistoerusting word aanbeveel en beter beligting in leefarea. Verder was ons tyd by Leeus Villa salig en aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Alet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtig! Sal definitief weer daar gaan bly, dame wat ons ontvang het baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis baie mooi en gerieflik, baie netjies, vir 'n familie van 6 was die huis baie groot, swembad is geniet deur die hele familie. Die sebras, vlakvarke, koedoes het elke dag kom kuier, dit was regtig vir ons 'n heerlike vakansie. Het heeldag op die lekker stoep gekuier tot laat in die aand. Waarde vir geld, ligging perfek en alles was net pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Leeus Villa & Cottage
Hi, Alet thank you for taking the time to write this lovely review. I m glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to stay in Leeus again.

Dewald B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Fantastiese ervaring en ongelooflike verblyf. Leeus Villa het ons regtig verbaas met die verblyf en die diere wat elke dag kom draai by die swembad. Rustigheid vir die siel. Die huis is baie goed geleë en ver van ander geraas af. Kinders het die swembad baie geniet en om diere van so naby te aanskou. Julle kan trots voel op die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Leeus Villa & Cottage
Good morning Dewald, thank you so much for your lovely review! I'm glad you enjoyed your stay. Louise and I would love to host you and your family again, Warm regards, Petra.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-straat 2434, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae55f2d94710da07468156e633748cca2822ca957faa92dd763e8eb325beda22d6bb85adbb621ab8cb66fd3b2d4bb19739ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 2434 Butterfly Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34589 31.782594868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang