Leeuwberg Plaasgastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeuwberg Plaasgastehuis bied verblyf in gerieflike kamers in die historiese plaashuis net 26 km vanaf Bloemfontein.
Gaste kan kies uit kamers met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en driekwartbeddens. Gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Gaste deel ook 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n binnebraai-area. Etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sonkamer of die sitarea met 'n binnenshuise kaggel ontspan. Albei leefareas het TV's.
Die groot tuin het 'n swembad en gaste kan die braaigeriewe en boma gebruik. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Leeuwberg Plaasgastehuis dien as 'n Tweede Wêreldoorlog-museum en ontbyt kan by die Onze Rust Restaurant op die plaas langsaan geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
- Gaste dink Leeuwberg Plaasgastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Vrystaat- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat