Leeuwenhof Gasthuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Bianke L - Aug 2024
Algehele gradering
'Hotel California' effekt. .
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Bianke
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Vertrou ons kan weer van hulp wees in die toekoms. Mooi, geseende res van die jaar vir julle.
Vriendelike groete,
Leeuwenhof span
Martin B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en sal definitief weer daar oorbly.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Martin
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike, gemaklike gaste te kon huisves. Ons vertrou dat ons in die toekoms weer akkommodasie kan verskaf.
Vriendelike groete
Leeuwenhof span
Carien S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies - mooiste tuine, alles wat mens nodig het - baie veilig.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Carien
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Verskoon die ongerief. Die kluise in kamers werk nie elektronies nie, maar met 'n sleutel wat by ontvangs afgehaal kan word, soos aangedui in die inligtingsleer.
Ons het 'n groot vries/yskas in die eetkamer geplaas vir die gaste se gebruik.
Vriendelike groete
Leeuwenhof
Irene Rebecca G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Irene
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Vriendelike groete
Nicolette
Daniella M - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi, rustig, netjies, gemaklik en vriendelik!
Lees meerMarizanne B - Sep 2022
Algehele gradering
Bied alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg van die huis.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Marizanne
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Nicolette
Kenneth K - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap, heerlike ontbyt en Nicolette het ons baie welkom laat voel! Baie dankie!
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Kenneth
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit word waardeur.
Vriendelike groete
Nicolette
Nicole C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekkerste verblyf met huislike atmosfeer en vriendelikste gasvrou! Lieflike, goed-versorgde tuin en mooiste gemaklike ruin slaapkamers.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Nicole,
Baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Dit is altyd verblywend om sulke pragtige terugvoering te ontvang.
Vertrou ons kan weer in die toekoms jul akkommodeer,
wees veilig
Vriendelike groete
Nicolette
Erica K - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike gastehuis met vriendelike eienaar en hoewel 'n B&B het jy baie spasie tot jou beskikking!
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Erica
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering.
Leeuwenhof Gastehuis
Drieka S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Drieka
Ons waardeer jul positiewe terugvoering en bly julle het dit geniet.
Sien daarna uit om jul in die toekoms weer te verwelkom.
Wees veilig in hierdie onseker omstandighede van 2020
Vriendelike groete
Nicolette
Pierre F - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike, warm mense. Uitstekende verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Pierre
Hierdie positiewe terugvoering sit vanoggend my "smile" terug en kop omhoog na al die terugslae met Covid19 virus.
Baie dankie, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het verblyf geniet. Mag jul n wonderlike veilige jaar beleef volop seeninge.
Liefde groete,
Nicolette en Anna Leeuwenhof span!
Christelle G - Feb 2020
Algehele gradering
Oorslaap by Leeuwenhof vir troue.
Lynette V - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik in Leeuwenhof gebly. Aan te beveel!
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Lynette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, altyd lekker om so n terugvoering te ontvang.
Ons hoop om jul in die nabye toekoms weer te akkommodeer in ons pragtige Overberg.
Vriendelike groete,
Nicolette
Ken S - Sep 2019
Algehele gradering
Great stay at Leeuwenhof.
Francel B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Lees meerNina J - Aug 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf in 'n ontspanne atmosfeer.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Nina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te verwelkom, hetsy nog n troue of net vir lekker ontspanning
Vriendelike groete
Nicolette
Sandré V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Sandre
Dit was n groot voorreg en welkom om ons weer te besoek, al is dit net vir lekker ontspanning. Ons hoop jy het gou herstel.
Vreindelike groete
Nicolette
Mechell G - Aug 2018
Algehele gradering
Dankie vir 'n aangename ervaring.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Mehell,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, word waardeer.
Vertrou dat ons jul weer sal sien in die toekoms!
Vriendelike groete uit n koue Caledon
Nicolette
Dominique S - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautifully decorated house and personal service.
Lees meerLeeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Hello Dominique,
Thank you so much for the wonderful compliments. It was such a joy hosting you.
Warm regards from Leeuwenhof team, Nicolette.
Susan L - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en vertrou ons sien jul weer in die toekoms.
Vreindelike groete,
Nicolette
Lynette R - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gebly en goed geslaap.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Lynette
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ek is bly julle het die akkommodasie geniet en vertrou om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Nicolette
Brian G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Brian,
Ons waardeer jou positiewe terugvoering oor jul verblyf by Leeuwenhof. Ons sien uit daarna om julle weer in toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Nicolette
Karla Z - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Karla,
Baie dankie vir die terugvoer dit word opreg waardeer.
Vertrou ons kan in die toekoms weer van diens wees.
Vriendelike groete en lekker naweek,
Nicolette
Leeuwenhof Gastehuis
Michelle K - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig en ontspannend.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Michelle
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het die naweek en die troue baie geniet.
Lekker week, tot weersiens
Vriendelike groete
Nicolette
Pieter B - Okt 2017
Algehele gradering
Sou volgende keer meer as een aand oorbly.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hier by Leeuwenhof is bly julle kon die akkommodasie geniet en nooi jul vriendelik om tog volgende keer n rukkie langer by ons te vertoef. Ons is besig met veranderinge en daardie kamer se badkamer is volgende op ons lysie om te vergroot.
Lekker naweek
Vriendelike groete
Nicolette
Jaco V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike, kalm verblyf.
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te akkommodeer hetsy vir 'n funkie of net 'n lekker wegbreek!
Vriendelike groete,
Leeuwenhof span
Sonja V - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Leeuwenhof Gasthuis se terugvoer
Beste Sonja
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, word opreg waardeer. Ek is baie bly julle het die troue en akkommodasie geniet.
Vriendelike groete
Nicolette
Joana H - Aug 2015
Algehele gradering
Awesome.
Johan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netjies en uitstekende diens ...
Ericka V - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik, netjies gasvry!
Jolanda B - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het vir 'n nag oorgebly omdat ons 'n funskie in die dorp aangehad het.
Francois H - Okt 2015
Algehele gradering
Die verblyf en ontbyt was gemiddeld.
Liam B - Aug 2014
Algehele gradering
Beautiful!!!
Josua S - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies!
Andries L - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker gemaklik en stylvol!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang