Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenhof Gasthuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bianke L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

'Hotel California' effekt. . Saam met vriende en liefde - Leeuwenhof was die beste keuse en sal beslis op die kaart bly vir die toekoms! Die tuin is uitstekend .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Bianke Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Vertrou ons kan weer van hulp wees in die toekoms. Mooi, geseende res van die jaar vir julle. Vriendelike groete, Leeuwenhof span

Martin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en sal definitief weer daar oorbly. Baie netjies en skoon. Waarde vir geld. Uitstekende ontbyt en gasvryheid. Het 'n 6 maande babatjie ook by ons gehad en hulle was meer as bereid om ons te akkommodeer. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Martin Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike, gemaklike gaste te kon huisves. Ons vertrou dat ons in die toekoms weer akkommodasie kan verskaf. Vriendelike groete Leeuwenhof span

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie netjies - mooiste tuine, alles wat mens nodig het - baie veilig. Baie netjies - mooiste tuine, alles wat mens nodig het - baie veilig. Verseker die moeite werd. Kamerkluis werk glad nie. Sou 'n mini fridge waardeer om ons goedjies in te stoor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Carien Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Verskoon die ongerief. Die kluise in kamers werk nie elektronies nie, maar met 'n sleutel wat by ontvangs afgehaal kan word, soos aangedui in die inligtingsleer. Ons het 'n groot vries/yskas in die eetkamer geplaas vir die gaste se gebruik. Vriendelike groete Leeuwenhof

Irene Rebecca G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Baie geniet. Baie mooi kamer en badkamer en mooi tuin.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Irene Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word waardeer. Vriendelike groete Nicolette

Daniella M
1 nag
5.0
Sep 2022

Mooi, rustig, netjies, gemaklik en vriendelik! Nicolette was aangenaam en vriendelik en het baie mooi vir my verwelkom en rondgewys. My kamer was mooi, gemaklik en het alles gehad wat ek moontlik kon nodig hê - TV, haardroër, ekstra komberse, water en lekker koffie en tee. Ek was aangenaam verras om te hoor dat daar tot 'n kragopwekker beskikbaar was vir loadshedding! Daar is tot moeite gedoen om informasie oor Caledon, nabye restaurante se spyskaarte, aktiwiteite en toergidse in 'n leër te verskaf. Baie gemaklike bed en kussings en ek het bitter lekker geslaap. Die badkamer met bad en stort was pragtig en netjies. Die immaculate tuin wat mens uit jou kamervenster ook kan sien, was verseker my gunsteling deel. Nie net is die ligging van die gastehuis wonderlik en rustig nie, maar die tuin is die kersie op die koek. Groot, groen en tot op die laaste kleinste detail perfek onderhou. Ek sal beslis Leeuwenhof aanbeveel as jy oorslaap in Caledon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Bied alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg van die huis. Genoeg spasie vir die kinders om rond te hardloop en die woonstel het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Marizanne Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Vriendelike groete Nicolette

Kenneth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Lekker geslaap, heerlike ontbyt en Nicolette het ons baie welkom laat voel! Baie dankie! Die kamers is netjies en skoon en die tuin is pragtig. Ons kan Leeuwenhof Gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Kenneth Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word waardeur. Vriendelike groete Nicolette

Nicole C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Lekkerste verblyf met huislike atmosfeer en vriendelikste gasvrou! Lieflike, goed-versorgde tuin en mooiste gemaklike ruin slaapkamers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Nicole, Baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Dit is altyd verblywend om sulke pragtige terugvoering te ontvang. Vertrou ons kan weer in die toekoms jul akkommodeer, wees veilig Vriendelike groete Nicolette

Erica K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Heerlike gastehuis met vriendelike eienaar en hoewel 'n B&B het jy baie spasie tot jou beskikking! Die enigste negatiewe opmerking is dat die kamer wat ons in gebly het se badkamer nie 'n deur het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Erica Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering. Leeuwenhof Gastehuis

Drieka S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Heerlik. Pragtige omgewing en baie netjies. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Leeuwenhof Gasthuis
Beste Drieka Ons waardeer jul positiewe terugvoering en bly julle het dit geniet. Sien daarna uit om jul in die toekoms weer te verwelkom. Wees veilig in hierdie onseker omstandighede van 2020 Vriendelike groete Nicolette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomstraat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZTU1NjFlLThlMzItNGQzNi05NWNjLWJjMjE2OTcxMmFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 6 Gousblom Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.22992202375 19.43526506424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang