Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipoldt Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Unathi Portia N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Very relaxing! Exceeded my expectation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia O
1 nag
5.0
Nov 2024

Netjies, veilig, naby alles wat ons benodig. Uitstekende diens! Baie netjiese verblyf met alles tot jou beskikking en nog meer. Veilige omgewing. Hierdie was ons 2de besoek aan Leipoldt Gastehuis en altyd lekker om hier te oornag. Ons het deur die nag gereis en met spesiale reëlings kon ons vroeër ingaan. Baie dankie. Ons het dit so waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav R
1 nag
5.0
Nov 2024

Excellent. Have stayed there three times and will definitely use again as an overnight stop in Bloemfontein. Very convenient and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

So clean, comfortable. Felt like home. Very nice, quiet neighbourhood. Felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lieflik, stylvol en gemaklik. Die oorbly was heerlik. Stylvol en gemaklik toegerus. Goeie kwaliteit beddens. Ons het heerlik oornag en die eenheid het alles wat nodig is. Ons sal vir seker weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en ons gaan beslis weer 'n punt daarvan maak om daar akkommodasie te kry. Dankie aan die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Home away from home! Leipoldt Guesthouse will definitely be our stopover between trips from now on. Everything you need is inside the house and the bonus is that it is situated near all restaurants and shops!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Leipoldt Guesthouse is absoluut waarde vir geld! Netjies, skoon en stil buurt. Heerlik verras met beskuit! Dankie! Sal beslis weer hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Die verblyf was heerlik, netjies en baie gerieflik. Die beste wat ons nog in Bloemfontein gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R690 per nag (plek vir 6) 150 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang