Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leipoldt Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R920 R690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan heerlik in die sitkamer voor die TV ontspan.

Leipoldt Guesthouse is net 800 m van verskeie restaurante en winkels af. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino en nog meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Unathi Portia N
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing! Exceeded my expectation!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Cornelia O
5.0
Netjies, veilig, naby alles wat ons benodig. Uitstekende diens! Baie netjiese verblyf met alles tot jou beskikking en nog meer. Veilige omgewing. Hier...
Sien meer
Nov 2024
Gustav R
5.0
Excellent. Have stayed there three times and will definitely use again as an overnight stop in Bloemfontein. Very convenient and well e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Elna M
Gesin met tieners
5.0
So clean, comfortable. Felt like home. Very nice, quiet neighbourhood. Felt very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Denise V
Gesin met tieners
5.0
Lieflik, stylvol en gemaklik. Die oorbly was heerlik. Stylvol en gemaklik toegerus. Goeie kwaliteit beddens. Ons het heerlik oornag en die eenheid het...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Leipoldt Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R920
R 920 R 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R690 per nag (plek vir 6) 150 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang