Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Beach Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taluga-rylaan 11, St Helena Views, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

West Coast Beach Villa is 'n selfsorg-eenheid in St. Helenabaai. Die huis is slegs 45 m van die strand af en bied 'n wonderlike see-uitsig vanaf die stoep.

Die strandhuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande oopplan-bad, 'n dubbelwasbak en 'n toegeboude stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed. Gaste maak van die derde badkamer met 'n stort gebruik. Daar is 4 trappies wat na die badkamer lei.

Die Beach Villa het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n sentrale eiland, gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die eetarea lei na 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. West Coast Beach Villa het 'n volledige omskakelaarstelsel wat verseker dat beurtkrag geen invloed op gaste se vakansie het nie.

Die stapeldeure lei na 'n groot stoep met sitplek en 'n hangmat. Die huis is ideaal vir gaste wat graag kajakvaar, visvang en wandel, en perfek vir ouers wat vanaf die dek 'n oog oor die kinders wil hou, terwyl hulle op die strand baljaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Taluga-rylaan 11, St Helena Views, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taluga-rylaan 11, St Helena Views, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc5ab338c5ff478a4b7e2644213b1ce0bb6494eeb62fa738c300378b115baad73f19ab4b435eec4fc6704fb694a801121cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 11 Taluga Drive St Helena Views 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.76706443416 18.039756443554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang