Leisure Bay: Alprop Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leisure Bay: Alprop Apartments is op 'n songeweekte strand in Milnerton geleë. Ons selfsorgwoonstel bied sakpas-verblyf en 'n skouspelagtige uitsig op Tafelberg en oor Tafelbaai, Robbeneiland vanaf die privaat balkon wat na die see front.
Die woonstel beskik oor 'n dubbelbed, ingeboude kaste, 'n spieëltafel en 'n digitale kluis. Die badkamer het 'n aparte storthoekie en 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n strykyster en 'n strykplank.
Gaste het gratis toegang tot 2 swembaddens op die perseel en 'n wassery wat met munte werk. Linne en handdoeke word in die woonstel voorsien. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel. Die DStv kompakte pakket dien ook as bron van vermaak.
Leisure Bay is 100 m van die Lagoon Beach Hotel af en daar is 'n Wang Thai, Die Brasserie en die La Mizu restaurant indien jy wil uiteet.
Kaapstad se sakekern en die V&A Waterfront is net 8 km ver. Geniet 'n potjie gholf by Milnerton se gholfbaan of doen inkopies by Century City wat slegs 5 km hiervandaan is.
Skoonmaakdienste is een maal per week beskikbaar indien jy vir 8 of meer nagte bespreek (addisionele skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste).
Let daarop dat hierdie woonstel op die boonste verdieping is en dat daar nie 'n hysbak is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Leisure Bay: Alprop Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leisure Bay 326, Lagoonbeach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang