Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekaja

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marianne B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Pragtige plek. Baie netjies. Als wat nodig was om kos te maak, warm te stort en slaap. Veilige parkeering. Lekker op die stoep gekuier. Dankie vir alles, sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was lekker dankie. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar tuisgaan as ons weer in Oudtshoorn moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Lekaja
Dankie Elmarie! Ek waardeer. Dankie vir julle kuier.

Frikkie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvangs en goed toegerus. Sal definitief weer daar oorbly. Vriendelike ontvangs en ons kon sien die plek is goed toegerus en nie net aanmekaar gesit nie. Lekker warm beddegoed is voorsien vir daardie koue aande. Alle vrae is geantwoord met goeie voorstelle vir aktiwiteite met die kinders. Sal definitief weer daar oorbly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Lekaja
Baie dankie, Frikkie! Ek waardeer die goeie terugvoering! Kom kuier gerus weer. Lekaja Groete.

Jean-marie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker en gemaklik! Wonderlike ervaring. Als wat jy nodig het, skoon en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 208, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4456371809b347824c898bc7ae4c08abbd8f9d63479f5fc88e9db44e0c64a18c7dbba0e0d200c09d57d070e7bb9b2ddeac2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 208 Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5786729 22.1925052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang