Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gemaklik. Ons was net omkant gevang met die feit dat daar nie hand- en stortseep beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Antoinette, ondervinding het ons geleer dat as jy sulke items in die eenheid plaas, word dit weggedra of die mense is nie gelukkig met dit wat jy verskaf nie en daarom het ons besluit om die verskaffing daarvan te staak. Ons reis self gereëld deur die land en dit is meesal die duurder plekke wat hierdie items verskaf.

Susan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige juweeltjie naby die see wat mens weer sal wil besoek. Heerlik gerus! Heerlik gekuier en pragtige strand en omgewing geniet. Vriendelike en gasvrye eienaars. Altyd bereid gewees om inligting te gee en paaie te verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie vir jou vriendelike kommentaar. Altyd bly om te verneem as ons gaste hul tyd by ons geniet het.

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Erg lekker. Ons het baie lekker gebly. Nico het ons baie welkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Johan, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien mekaar weer.

Elizabeth K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gerus in netjiese plekkie met geluid van see in ons ore. Lekker rustig en netjies. Nico en Christa baie vriendelik en behulpsaam. Sophie lekker by ons gekuier. Beveel graag aan vir enige iemand wat op Dwarskersbos wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, veilig en vriendelik. Ons het heerlik gebly by Oom Nico. Dis netjies en dis naby aan die see (jy kan die see hoor - altyd 'n bonus). Ons het baie veilig gevoel en dis so rustig. Ons was vriendelik ontvang en Oom Nico en sy vrou was baie gaaf en behulpsaam toe ons bietjie in die nood was (ʼn gogga het in my man se oog gekom moeilikheid maak). Ons kan hulle plekke enigetyd aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Elre, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit was lekker om jou as gaste te hê en jy is baie welkom om ons te kontak as jy weer wil kom kuier.

Kobus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Rustige en gerieflike oornag plek. Gasvrye mense en pragtige plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Dankie Kobus vir jou vriendelike boodskap.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekkerste lekker! Ons het so lekker hier gebly, sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Carin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige plekkie naby die see. 'n Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het, net om die draai van 'n lieflike strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Carin, jy was 'n model gas. Meeste van die tyd het ons nie eers geweet of jy hier is of ver langs die see gaan stap het nie. Hoop ons kan jou weer eendag hier verwelkom.

Jo-ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gemaklik rustige atmosfeer. Baie netjiese en gerieflike verblyf met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Jo-Ann, dit was 'n plesier om julle by ons te hê.

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustge omgewing met stilte. Laat jou weer mens word. Baie lekker gebly. Dis rustig, net die plek om weer mens te word. Baie gasvrye eienaars en het baie lekker saam hulle gekuier. Sophie die foxterrier het elke dag kom gesels ook. Sal definitief weer by die see gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Lekke By Die See
Albert, dit was 'n plesier om julle as gaste te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang