Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerrus Gastehuis

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp.

Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, yskas, mikrogolf en WiFi in die eenheid.

Veilige parkeerplek word langs die kamer voorsien, en gaste kan na 'n lang dag op die groot grasperk ontspan.

Lekkerrus Gastehuis is 1 km van die Key West Mall geleë wat verskillende winkels en restaurante bied, en 2 km vanaf die Krugersdorp Gholfklub. Krugersdorp bied verskillende doendinge soos voetslaanroetes, en gaste kan ook die spoorweg- en stoomtreinmuseum, die Krugersdorp-wildreservaat en die Sterkfontein-grotte besoek. 'n Verskeidenheid trou-venues is ook 10 km van die gastehuis af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantell A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, gesellig, veilig en pragtige gastehuis. Die gastehuis is pragtig, skoon, veilig en daar is absoluut alles wat mens nodig het. Beslis 'n...
Sien meer
Sep 2024
Jacqueline N
Gesin met tieners
5.0
Beste gastehuis verblyf, ons is baie tevrede! (Lekker - Ge - Rus!). Dit het gevoel soos huis weg van die huis af. Die kamer het elke boksie "getick" e...
Sien meer
Jul 2024
Rosie E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en gerieflik. Nico het ons verwelkom en ons kamer gewys. Alles was mooi, netjies en skoon. Pragtige plek. Lyk net soos die fotos op die webw...
Sien meer
Jul 2024
Fiona V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly en dit was baie naby aan die plekke waar ons moes gewees het.
Jun 2024
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekend als is 100%. Baie dankie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Lekkerrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c260cb6d1cb1c6449c2921f0826c8dc260179461ac48c8b374bbb1f8cff94905bd6b625bbe7ec478a383cdb8854c3e92086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 65 Buiten Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.089592167906 27.771751142939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang