Lemón Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Roodekuil Plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemón Cottage is 'n knus grasdakkothuis met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n ander kothuis, net buite Bela-Bela. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie met 'n yskassie, nodige eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 10 km van Bela-Bela af waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R101, Roodekuil Plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Roodekuil Plaas Erfdeel 68, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang