Lemon Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitarea.
Daar is gehalte-geriewe soos 'n gasstoof, mikrogolf, kluisie, WiFi en DStv Premium.
Die kothuis het ook 'n beskutte buitestoep, sy eie privaat ingang en parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is stapafstand van die Edgemead Village Winkelsentrum af en bied toegang tot 'n wassery, restaurante, 'n apteek, dokterspreekkamers en 'n vulstasie.
Gaste kan Blouberg se strande, Grand West Casino, Entertainment World en Canal Walk Winkelsentrum besoek en is net 30 minute se ry van die V&A Waterfront, Tafelberg en uitstekende wynroetes af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Edgemead Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baxter-weg 2, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang