Leopard Walk Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca B - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Elize M - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike akommodasie, baie vriendelike mense, ons het baie lekker gebly.
Demi B - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing, very relaxing, and such friendly service.
Kristof A - Jul 2024
Algehele gradering
It was a great location. Friendly personnel and great dinner.
Annalize S - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful, quiet, great time to catch up with yourself.
Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Jan V - Feb 2023
Algehele gradering
Romantiese wegbreek.
Crystal T - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowend, baie pragtige area.
Lees meerJaco O - Mrt 2021
Algehele gradering
As jy van die bos hou en rustig wil wees sal ek leopard walk lodge enige tyd aanbeveel.
Leopard Walk Lodge se terugvoer
Leopard Walk Lodge en personeel was bevooreg om so n lieflike paartjie as gaste te kon ontvang. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreuk geniet het.
Groete.
Jolanda D - Jul 2019
Algehele gradering
One with nature!
Marina L - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n kalmerende omgewing, goed vir die siel!
Larry K - Jun 2019
Algehele gradering
We had a lovely stay. The staff were friendly and polite.
Marietjie K - Jan 2019
Algehele gradering
Sou graag langer wou bly!
Rebecca D - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing night. The bath outside is great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike aand. Die buitenste bad is lekker.
Baie lekker plek. Groot ruim skoon kamer. Die bad buite is absoluut verstommend. Ontbyt en aandete is beide lekker en lekker. Ek voel goed versorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring. Staf gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Sharon E - Aug 2019
Algehele gradering
Was aaklig.
Tuane S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi en netjies met vriendelike kliëntediens.
Johann L - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Gerda S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek-plekkie vir 'n naweek.
Lees meerTriser S - Jun 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay very much.
Werner O - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding!
Retha B - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid! Weg van al die geraas.
Barney F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam - die staf was baie vriendelik.
Thea V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige en stil omgewing. Bokke langs die paadjie gekry op pad terug van aandete na chalet. Duikers wei om chalet in die dag.
Justus V - Mei 2018
Algehele gradering
Die kamer is net 25% van die voorstelling.
Leopard Walk Lodge se terugvoer
Hello Justus V,
Thank you for your valued feedback. The room type and photo of room is shown during the booking process. It is unfortunate that you may have booked the smaller economy room, with expectation of booking the larger Secrets of the Forest Suite.
We would love to have you visit again.
Regards,
Management
Herman S - Jul 2018
Algehele gradering
Ek het verkies om een dag vroeër terug te kom. Dit spreek boekdele.
Schalk V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig met diere wat mak is om die kamp.
Cindy V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was amazing mooi gewees.
Hannelie L - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig, fantasties!
Eunice B - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike personeel, ongelooflike natuurervaring.
Lees meerNadia F - Nov 2017
Algehele gradering
Ongerepte natuur en privaatheid.
Lees meerAdam B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie veilig en die Zululand plantegroei gee aanleiding tot 'n ongelooflike stilte en ambience wat lei tot innerlike "herlaai".
Lees meerMeyer C - Des 2017
Algehele gradering
Goed.
Dorette D - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne atmosfeer in die bos! Wat 'n wonderlike rustige bos-ervaring.
Sue I - Feb 2016
Algehele gradering
A most enjoyable stay.
Lees meerJuliet S - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent romantic breakaway destination.
Alex V - Aug 2016
Algehele gradering
Nice place.
Mercia M - Mei 2016
Algehele gradering
It was very basic.
Leopard Walk Lodge se terugvoer
Mrs. Miller
Thank you for your comment.
All guest reviews are treated as constructive guidance where applicable.Our mattresses are Cloud nine brand as used by leaders in the hospitality sector. We use only cotton percale and Egyptian cotton linen in our accommodation to avoid that very problem of "cheap" polycotton fabric.
The thread count of our linen is in the upper range for the hospitality industry(200+ Thread count).
Thus we wish to correct your comment in this regard and regret that you were not happy with our accommodation. It would have been great if you had brought your concern to our attention at the time of stay.
Tersia V - Jul 2015
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties!
Mandie B - Mrt 2015
Algehele gradering
So stil en ontspannend.
Preesha P - Jul 2015
Algehele gradering
It was a lovely romantic getaway.
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Sep 2015
Algehele gradering
Die kamer was baie klein, maar skoon en netjies.
Sue B - Feb 2015
Algehele gradering
Lovely, peaceful place in the bush. Staff and owner went out of their way to make our anniversary wonderful!
Jacqueline V - Des 2015
Algehele gradering
As dit rus en vrede is waarna jy soek, is dit die perfekte plek.
Cornelius V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie ontspanne en luuks in die bos.
Angelo C - Jan 2014
Algehele gradering
Great
Willem O - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik en heerlik!
Lambert S - Mei 2014
Algehele gradering
'n Baie unieke ervaring!
Petra T - Okt 2014
Algehele gradering
'n Besondere ervaring!
Marilise S - Sep 2014
Algehele gradering
Rustigheid en kos was baie goed. Sebras was die wonderlikste ervaring - ek kon aan hul raak so mak is hulle!
Mona-Lize M - Feb 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Willem A - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan vir 'n naweek!
Christiaan E - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed.
Monique N - Aug 2013
Algehele gradering
Very friendly, excellent value for money.
Christo K - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
Shaun T - Apr 2012
Algehele gradering
Great accommodation.
Delmarie F - Des 2011
Algehele gradering
Beautiful setting
Wayne W - Des 2011
Algehele gradering
Leopard Walk Lodge is a real gem of a place!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang