Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Mabalingwe Leopards Haven - PRM032

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir @Mabalingwe Leopards Haven - PRM032
Netheid
3.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Karin R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Fantasties!

Die verblyf was fantasties en net wat ons nodig gehad het, 'n groot groep se kuier.

Jani V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Asemrowende uitsig. Unieke wegbreek. Wonderlik vir groot groep of groot gesin.

Leopards Haven is 'n pragtige plek vir 'n wegbreek vir 'n groot gesin of groep vriende. Ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Die opsigter en skoonmaker het goeie diens gelewer en ons gehelp as ons iets gekort het. Baie dankie vir 'n pragtige, skoon plek. Kan hierdie plek hoogs aanbeveel.

Darron K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darron K

Great stay with an amazing view, enjoyed by everyone.

Great place for large groups. Excellent living conditions with an amazing view.

Lise S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lise S

Baie slaapplek, maar onprakties uitgelê.

Ons het baie lekker gekuier en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, maar die huise se kombuise en stort is baie onprakties. Daar is ‘n hele paar goed wat jy van die huis af ook sal moet saamvat as ons weer gaan, bv. vatlappe, vadoeke, groenteplank, slaaibak. Terwyl ons daar was, het ons sommer ook versoek dat daar van die goed wat nie werk of stukkend is kom regmaak wat hulle onmiddellik gedoen het. Wat fantasties is van die ligging is dat dit op die area afkyk waar die jagluiperds, wildehonde en leeus is. So ons het elke aand die leeus hoor brul!

Carien H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Absoluut heerlik.

Ons was groep van 24 "girls" wat vir 'n naweek weg was. Die plek het al ons verwagtinge oortref en ons het sommer alreeds besluit om volgende jaar terug te gaan. Dis soos 'n mini-oord op sy eie. Die twee lodges was regtig baie mooi, en die kroeg en boma is so lekker naby mekaar. Ons het regtig onsself baie geniet. Die mense wat laat by die boma en kroeg gekuier het, het glad nie die mense gepla wat vroeg wou gaan slaap nie, want dis beskut. Dis regtig die moeite werd en die geriewe is ongelooflik. Theresa en Troy wat op die perseel bly, was so hulpvaardig en hulle het gehelp aflaai en alles was die hele tyd skoon. Ek sal verseker hierdie aanbeveel vir enige groot groep wat wil gaan rus en lekker kuier!

Hendrik P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P

Genoeg spasie vir 'n groot groep.

Ons was 'n familiegroep v 14 mense vir 'n naweekkuier. Die huise het altesaam 8 dubbelslaapkamers sowel as 2 loftkamers met 3 enkelbeddens elk (lekker vir kids). Die boma en eetstoep is lekker ruim, en die kroeg is sentraal. Die plek is netjies en skoon (alhoewel basiese ouerige afwerkings) en die huishoudster en opsigter is baie vriendelik en behulpsaam, en skottelgoed word elke dag gewas. Lekker privaat en weg van ander huise.

Jacqui D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqui D

All were completely dissatisfied!

When we arrived at 15:00 the previous visitors were still there so we could not get in. We had to sit and wait and therefore the place was not cleaned properly. In fact it was actually disgusting. I appreciate that this is nobody's fault as cleaning could not take place, but the units should not have been rented until the following day. It was really hot, ceiling fans were ineffective as they are too high on the roof, we had to go into town and buy our own fans.There were plenty of umbrella stands but no umbrellas around the pool (upon a request for the umbrellas we were told they were all broken), so no shade around the pool. Some of the tiles on the pool step and around the pool were broken, we had 2 injuries from this! The game vehicles that we hired were in real need of a service, only did one game drive as it was too dangerous to take kids on these vehicles. All in all, the houses are in need of a serious upgrade and modernization (a coat of Annie Sloan paint in the kitchen would do it) and the showers need a good overhaul. To top it off, there was a dispute, after all this, that there was a tin opener missing and our deposit took forever to be paid back. Having said all of this, the 2 staff members were amazing! Well done to them! Under difficult circumstances that are not their fault.

@Mabalingwe Leopards Haven - PRM032 se terugvoer

Good Afternoon, as this booking took place only in December 2015, quite a number of improvements, amendments and refurbishments have been taken place since then.

Kind Regards
Bush Lodge Properties

@Mabalingwe Leopards Haven - PRM032
Koos V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Dit was absoluut fantasties.

Alles was met aankoms reg. Werkers hulpvaardig en altyd beskikbaar. Lodge in uitstekende toestand. Buitelanders kon nie uitgepraat raak oor die wonderlike fasiliteite nie. Baie dankie.

Thando M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M

Great place to take a break from the city life.

We enjoyed our stay at Leopards Haven. The owner should consider renovating their restroom (shower and bathroom) facilities and make the loft area more private.

Francois D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois D

Toereikend.

Die plek is baie lanklaas behoorlik skoon gemaak.

Vanaf
Vanaf R11 850
per nag (plek vir 24)
Vanaf
R11 850
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA688787e5b584a89c8cf7b15da6a0127bad89aa1b2174443c24485c41b38f9cf8ce347fdfde7ffb6ca2d72807c2d4e6a58939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 850 per nag (plek vir 24) 10 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang