Leopards Ledge
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Jan 2024 tot 1 Jan 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Leopards Ledge beskik oor 'n unieke selfsorgkothuis met 'n Afrika-tema. Dis aan die voorheuwels van die Laeveld-platorand geleë, 10 minute se ry vanaf Mbombela (Nelspruit). Die kothuis word omring deur berge en kleinwild en is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eiendom het 2 dubbelslaapkamers, 2 badkamers met 'n Victoriaanse bad en stort en 'n klipsitkamer met groot rusbanke en 'n platskerm-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die luukse grasdak-onthaalarea met 'n unieke warmbad, Jet Master-braai, tafeltennis, veerpyltjiebord en 'n sitarea is 'n hoogtepunt by die instansie. Leopards Ledge het ook 'n pragtige klipswembad. Daar is 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Leopards Ledge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang