Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing! Absolutely wonderful, beautiful lodge and beautiful surroundings. Very quiet and relaxing stay. Lovely and extremely helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey-ann J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing view. Absolutely amazing! The view was spectacular, the house is so beautiful, would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edmarie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Heerlike rustige kuierplek in 'n pragtige omgewing waar jy die stilte kan hoor. Baie rustige omgewing met pragtige uitsigte. Goed gemerkte staproetes. Uitstekende kliëntediens en baie slim en goed toegeruste lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Soul rejuvenation at its best. We stayed at Nyala Lodge for three nights. The lodge was very spacious, spotlessly clean with views over the bushveld and to the Crocodile River in the distance. The sunsets were spectacular. We hiked, did the 4x4 trail over the mountain and had a relaxing time in general, wanting for nothing. Most definitely one to revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful place with excellent service. They place has everything you need. Amazing places to sit on the balcony and braai. Really great walks. The pretty view and sunset spot/rock are great. Really relaxing and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beste ervaring ooit! Ons as gesin het die lekkerste tyd gehad by Letlapa Pula Nyala Lodge. Dit was verskriklik mooi, baie goed ingerig, Karel en sy span was baie behulpsaam, vriendelik en stiptelik. Ons sal definitief weer terugkom! Mooiste uitsig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Family of 6 (3 couples) who enjoy the bush wanted a getaway close to Johannesburg. We stayed in Nyala Lodge. We spent 4 nights at Letlapa Pula Nyala Lodge and we had a lovely time. The fact that we could walk, hike or self-drive on the property was a highlight for us as we enjoy the outdoors. Also having the house serviced every morning was a real treat, the ladies who cleaned were friendly and unobtrusive. We loved being able to be on the verandah overlooking the bush and enjoy braais in the evenings. Our issue with a blocked drain was dealt with immediately. Superb response from the management team. Extra ice and wood (at a reasonable price) were available every morning, delivered by the cleaning team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Ongelooflik! Daar is altyd 'n sekere lys wat mens wil 'tick' as jy saam met jou gesin reis, en Letlapa het regtig alles ge'tick'. Skoon, netjies, volledig toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry, die diens was fantasties en Carel en sy span het 'n passie vir wat hulle doen. Daar was volop diere, gesonde diere, en 'n groot verskeidenheid ook! Wat 'n pragtige plek! Ons gaan vir seker weer daar kuier! Weereens baie dankie Carel vir jou gasvryheid, julle is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahlatse M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

A peaceful and convenient breakaway from the city! We really enjoyed our stay at the Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge. The proximity to the different lodges gives each accommodation enough private space for guests to enjoy their stay without disturbing others. It really felt like we were the only guests that weekend. The daily cleaning services made our stay even more convenient. The outside lounge areas are stunning, and one can truly enjoy catching sunsets while braaiing or swimming. It's nice that it's less than 3 hours away from Johannesburg!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Ongelooflike ervaring. Dit is by verre een van die lekkerste plekke met die mooiste uitsigte, vriendelikste mense en fantastiese huise waar ons nog gekuier het. Carel en sy mense kyk baie mooi na hulle gaste en ons sal beslis weer kom, en dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 40 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MGMyZGQzLTg0ZjUtNDE0Yy1iODQ3LWQwM2YwZWFkMDEzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 620 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Donkerhoek Farm 40 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.86885286699 27.512621720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang