Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Stone House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 102 resensies vir Letlapa Pula Game Farm Stone House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christo B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Huweliksherdenking wegbreuk.

Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Ideaal vir 'n romantiese wegbreuk. Privaat, gemaklik, netjies. Alles wat mens nodig het.

Suzette L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Fantasties!

Dit was 'n ongelooflike naweek en die plekkie was fantasties! Alles was daar en die uitsigte was stunning. Het die luike geluide! Ons moes net langer daar gewees het en Lizette was stunning! Ons sal bitter graag weer teruggaan!

Lindiwe M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

Our stay was tranquil.

The place is breathtakingly beautiful. The serenity and peace we experienced are amazing. We loved every second of our stay and will most definitely be going back.

Karien D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Perfekte plek vir ons huweliksherdenking!

Lizelle het ons so welkom laat voel met die intrapslag. Die plek is saligheid vanself, privaat, geen ander huisies naby en baie mooi, ons het gerus sonder die stad se gejaag en met die diere en bos om ons. Clement het ons op 'n gamedrive en sundowner gevat en sy kennis oor die natuur en die plaas was ongelooflik. Selfs Mientjie, die skoonmaker, was baie oulik. Ons het 'n wonderlike huweliksherdenking gehad. Die enigste probleem was dat die naweek so kort was.

Letlapa Pula Game Farm Stone House se terugvoer

Hi Karien

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit! Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Groete
Lizelle

Letlapa Pula Game Farm Stone House
Nadia S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Beste wegbreek vir 'n wittebrood.

Dit was die beste wegbreek vir my en my man gewees. Nog nooit so lekker gebly by 'n plek nie. Ons sal vir seker weer terug gaan. Die mense is so vriendelik en diens is tops.

Mieke J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke J

Waarde vir geld, ongelooflik mooi.

Fantastiese plek, alles was perfek.

Miranda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda A

Onvergeetlik besonders lekker.

Plek was besonders gewees. Diens vreeslik goed.

Marc V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc V

Excellent location, peaceful and private. Exceptional.

One of the best ever.

Gerda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Out of this world.

What an unforgettable stay! We will definitely be back. The house has absolutely everything you might need - and more. Pictures cannot do justice to the views - truly a unique experience to look at the bushveld and its inhabitants from such a height. The best host and really helped to make our stay as convenient as possible.

Stefan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

Absoluut fantasties. Ons het reeds vir 2025 bespreek.

Die diens van die personeel het al begin nog voor ons daar aangekom het, met die eienaar wat deurentyd in kommunikasie was oor enige spesiale behoeftes wat ons mag benodig tot en met ons verwagte aankoms tyd ensomeer. Die Stone House het al ons verwagtinge oortref in terme van ligging, netheid, vriendelikheid en hoe goed dit toegerus was. Dit is in alle eerlikheid die eerste keer ooit dat ek nie nodig gehad het om my braairooster of braaitange uit te gaan haal nie. Alle basiese benodighede was daar gewees (kombuis, badkamer ens.), en die enigste items waarna ons skertsend kon verwys het was 'n kombuis sker en 'n aparte bottel oopmaker. Die uniktheid van die "luik" vensters en die fokus wat in dekor detail ingegaan is, het ons eerlikwaar sprakeloos gehad. Ons was bevoorreg om die enigste gaste op die plaas te wees, maar met die slim plasing van die ander lodges op Letlapa Pula, sou dit geen verskil gemaak het met al die ander lodges vol gaste nie. Ons wildritte het elke keer langer geduur as wat ons verwag het, en ons wil toekomstige gaste aanmoedig om die plaas te verken, iets wat moontlik is met die meeste sedanmotors. Want dit is op hierdie amper weggesteekte paadtjies waar ons die meeste wild gesien het.

Sonja N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

An absolute gem and must-go-to place.

Booked a weekend away for my son and daughter-in-law. They enjoyed every moment. Amazing view, service, and a place to definitely return to.

Marjorie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie N

Peaceful and relaxed.

Everyone was pleasant to talk with. Extremely fast and super responsive to any questions we had. The game drive was amazing, and the knowledge shared by Clemence was 5-star. Can't fault it in any way. Best vacation spot ever!

Dewald J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Amazing!

Wow! Beautiful indeed. We were very satisfied as we wanted to switch off from all the city lights and noises. This unit has it all. You are sure to relax and enjoy each other's company.

Salomie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Van die dag wat ek geboek het, met ons aankoms tot vertrek, was die diens ongelooflik.

5/5 vir die verblyf. Rustig, stil en baie privaat.

Jandre P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre P

Peaceful relaxing.

Was so peaceful and beautiful with excellent staff, Carel was very professional and did not hesitate to assist. Will definitely go back.

Henk W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk W

Always a winner. Love this place.

Feels like you are the only people on the lodge. The hospitality manager is great. The scenery is out of this world. You really need to see this place!

Denise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Absolute rus en vrede weg van die stad.

Kommunikasie en ontvangs deur Carel was puik en baie gasvry. Ons sal Letlapa Pula beslis weer besoek.

Inge D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Ouwêreldse sjarme!

Ons het ons 3 nagte baie geniet in die pragtige en netjies kliphuisie op die heuwel. Dit het 'n unieke ouwêreldse sjarme en die mooiste skottelgoedwas-uitsig. Is ideaal vir 'n paartjie wat net alleen saam wil wees en kuier in die kombuis of om die vuur. Baie boomryk regom en baie diere wat kom kuier. Heerlike klein wildsplaas en was lekker om elke dag die paaie te verken. Sal verseker weer die Stone House besoek. Dankie aan Carel en sy span wat altyd op stand by was en kommunikasie was puik.

Floyd Sibusiso S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floyd Sibusiso S

Very nice and clean. We'll recommend to a friend or family.

Very good, enjoyed my stay.

Richard H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

Wonderlike, onvergeetlike ervaring, die beste ooit.

Privaat en veiling. Hoogs aantebeveel.

Mareli B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli B

Omring met stilte en natuurskoon.

Hierdie is een van die heel mooiste plekke waarin ons nog gewoon het.

Piet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Uitstekende ligging, vriendelike personeel, waarde vir geld.

Sal dit enigetyd aanbeveel vir naweekwegbreek. Klein juweel in die bosveld.

Lizè C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizè C

Rustige akkommodasie.

Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig.

Lorinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Uitmuntend

Uitmuntend. Dit was 'n buitengewoon lekker ervaring. Dankie aan Karel en personeel wat van hul kant af alles gedoen het om ons ervaring onvergeetlik te maak. Alles was netjies en skoon en bystand was beskikbaar onmiddellik.

Lwavela J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwavela J

Tranquil and scenic. Absolutely amazing 360-degree views from the house.

Our stay was incredible. The staff at the place was so welcoming and warm. I'd definitely recommend this place to anyone I know. It's so beautiful and peaceful, a definite must for couples. One feels so in touch with nature, from the scenery to the wildlife that roams the area. Couldn't have spent my partner's birthday in a more appropriate place more so being people who come from Johannesburg. The game drive was one of our highlights.

Charlene F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene F

Beautiful views all around.

It's a lovely stay if you want to escape the busyness of life. Beautiful views, a beautiful and unique little place. We could unfortunately not use the pool during our hot weekend, because bees were everywhere, in and around the pool, almost making nests and my husband is allergic to bees. A bit of a letdown but at least we could use the outside shower.

Renate F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate F

Tranquility and solitude.

The luxury of the quietness of the bush was revitalizing. Sunrises and sunsets were food for my spirit and soul. Highly recommended.

Rosa S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S

Absoluut perfek as jy hou van stilte en die bos!

Dis regtig 'n pragtige plek met baie privaatheid en rustigheid. Wild is in oorvloed om te sien. Pragtige uitsigte om te waardeer. Alles is daar wat mens nodig het.

Koos J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J

Great location on a beautiful game farm with stunning views.

The Stone House lies on a koppie. So you have great views. The game farm has a big variety of game and the paths on the farm are well indicated. We enjoyed our stay.

Hendrik O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Great!

Ons het 'n ongelooflik lekker tyd gehad. Stonehouse is bo verwagting lekker en privaat.

Cindie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie V

Perfekte Romatiese wegbreek.

Asemrowende mooi uitsigte, uitstekende diens en die huisie wat eers 'n ou fort was is ongelooflik mooi! Sal defnitief weer gaan! Die bosveld-rustigheid was net die regte medisyne.

Loanda R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loanda R

Wow, wow, wow!

Hier word jy een met die natuur, kos vir jou siel. Uitstekende diens en gasvryheid!

Anna-maré P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maré P

A piece of heaven in earth.

Just a complete breakaway to just chill. The stone house has everything you need. The views from inside and out are just amazing. Carel was the perfect host. Would recommend this special place to anyone who needs a breakaway. Definitely going again.

Elsa G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Rus, vrede vir jou siel.

Pragtige natuurskoon, die mooiste kliphuis met alles wat jy nodig het, definitief hoogs aanbevole verblyf.

Suzanne G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Always wonderful and a truly wonderful escape from a busy lifestyle.

We truly love coming back to this place and cannot wait for the next time. Thank you for always providing such a wonderful experience, even when there is load shedding.

Marvin B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin B

We had an absolutely magical stay.

The lodge is so secluded and quiet, perfect for a romantic weekend away. The actual accommodation is super luxurious with everything you need an much more. Leanne, the host, was wonderful and attentive too. Highly recommend.

Izanne W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne W

Wonderlike natuurwegbreek teen 'n baie bekostigbare tarief.

Natuurskoon, stilte, asem, ongelooflike uitsigte.

Morne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Baie netjiese verblyf, behulpsame personeel en beslis 'n goeie wegbreek en ontspan wildresevaat.

Ek kan beslis enige persoon wat 'n rustige wegbreek wil geniet om na Letlapa Pula toe te gaan.

Lana R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Romantiese wegbreek.

Letlapa Stone house was ongelooflik, die mooiste uitsigte. Ons kon lekker ontspan en net die natuur geniet, sal dit vir seker aanbeveel vir enigiemand!

Pamela R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela R

Peace and tranquility.

We will most certainly go back, it was such a spoil to stay in such an amazing place and the wildlife did not disappoint either.

Rolf O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf O

Fantastic!

Amazing stay and welcoming from Carel. Venue was extremely clean and well presented. The cottage was awesome and surpassed the photos! Very relaxing! Could not have asked for more. Thank you, Letlapa Pula!

D P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D P

Baie mooi, rustig, gerieflik en sal weer daar kuier.

Alles wat jy nodig het is daar.

Wendy L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L

A slice of Paradise.

We were so enthused by the romantic, secluded and upmarket Stone House steeped in history at Letlapa Pula, we've already booked for next year. Adrie was a superbly professional hostess, handling our every need with aplomb and friendliness whilst ensuring complete privacy at all times. Moreover, panoramic views, abundant game, phenomenal bird-life and exclusive luxury make this a very special place indeed. With various viewing decks and dining areas, an exquisite splash pool and beautiful boma-style braai facilities, the outdoor area provide ample space to "breathe" and just "be" - the epitome of relaxation in a breath-taking space. The extremely comfortable and well-equipped cottage is immaculate and tastefully decorated, exuding a special ambiance that feels like home, only better. The outdoor shower is simply wonderful while the kitchen is superbly designed and excellently equipped. Definitely one of the most romantic and luxurious self-catering travel destinations, in close proximity to Johannesburg, that we have had the pleasure of visiting. Looking forward to our next visit indeed!

Lerato M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Very peaceful and serene, exactly what we wanted from this holiday.

The stone house offered the perfect, out of the city experience without travelling too far. The house was absolutely amazing and perched on a hill so stunning with views all round.

Claire B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B

Was just wonderful.

Loved everything about it! Also enjoyed the taste of the water.

Pierre V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Absoluut fantasties.

Dit is 'n juweel in selfsorg-akkommodasie. Die stilte, die 360-grade uitsig en die kaggel wat konstant gebrand het - idillies! Dankie Carel!

George N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie lekker rustig en ontspannend.

Was 'n lekker naweek, rustig en lekker gekuier.

Jules A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules A

Excellent experience. Home away from home.

Carel, the hospitality manager, was amazing.

Hannes V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Rus vir jou siel.

Heerlike bosveld en rustigheid.

Mader P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mader P

Rustig en ontspannend.

Stone House is iets besonders.

Marius G B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G B

Dit was 'n baie goeie wegbreeknaweek.

As jy in isolasie wil wees is hierdie plek reg vir jou - die plek is netjies en goed versorg. Die diens van Carel was die beste en ons sal beslis teruggaan vir die ander lodges.

Innocencia M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Innocencia M

A nice place for people who enjoy being in the woods.

Good location with excellent privacy and beautiful views.

Melissa V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Asemrowend.

Fantasmagories, lekker rustig.

Pieter D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Ongelooflik.

Alles was in plek vanaf bespreking tot uitboek. Die plek is fantasties. Baie dankie aan Carel en sy span.

Theresa S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Ware rus en vrede.

Die rustigheid, die natuur, die uitsig, die privaatheid - wat 'n voorreg! Dit is die perfekte plek om net weer mens te word in dié COVID-jaar! Ons sal weer terugkom!

Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

'n Baie besondere en onvergeetlike ondervinding.

Sal beslis weer gaan. Die stone house is baie gerieflik en goed toegerus.

Bevan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan B

Stilte, rus vir die siel, absoluut uitstekend.

Ons het reeds ons volgende bespreking begin beplan. Stone House was 'n plesier van begin tot einde.

Colette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R

Amazing, amazing en net amazing!

Wat 'n ongelooflike plek. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Louise B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Baie mooi plek met 'n ongelooflike uitsig oor die bosveld. Lekker rustig!

Rustige plek met alles wat mens nodig het vir 2 of 3 aande se verblyf. Daar is generators vir as die krag afgaan, en die plekkie word elke dag gou skoongemaak. Baie goeie kliënte diens. WiFi beskikbaar.

Lizelle B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Ongelooflike wegbreek!

Letlapa Pula is absoluut fantasties. Diens was puik en die plekkie was skoon en netjies. Skoonmakers kom elke dag klokslag om die plekkie skoon te maak. Ons het dit verskriklik geniet en sal beslis weer Letlapa Pula besoek.

Ursula B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Aussergewöhnliche Unterkunft

Es war unser zweiter Besuch im Stone Haus und wieder verbrachten wir wunderschöne Tage im komfortablen ehemaligen Wachhaus das auf einem Hügel steht. Die Aussicht ist grandios. Es hat verschiedene Antilopen, Giraffen und Zebras die man beobachten kann. Je nach Tageszeit findet man immer einen schattigen Platz auf dem grossen Holzdeck. An heissen Tagen bietet der kleine Pool willkommene Abkühlung. Es gibt viele Wege die sich zum wandern eignen. Carel und sein Team hiessen uns herzlich willkommen - gerne kommen wir wieder.

Elizna Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna Z

Onvergeetlike pragtige ervaring!

Stone House is 'n juweel van 'n plekkie weggesteek in die bosveld waar jy eksklusiewe privaatheid kan geniet.

Igor E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igor E

Asemrowend.

Baie nice plek. View is amazing en mense baie behulpsaam en baie vriendelik. Baie skoon en netjies. Sal enige tyd weer terug gaan.

Jaco K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Mooiste huis in die Bosveld.

Sal definitief weer terug gaan na die Stone House toe. Die plek is asemrowend mooi en baie rustig. Baie goeie prys en is ideaal om weg te kom van die stad af.

Marguerette J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerette J

Absolutely amazing!

Our weekend was fantastic. We will definitely go again soon! Friendly people. Very private. Would love to go in summer time. The swimming pool was very cold. But will be a bonus in summer time. Safari drive was fantastic. Chris our ranger told us interesting stories about Stone House. The animals on the farm were amazing.

Mandie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Ongelooflik.

Kosbaar mooi en 'n onvergeetlike tyd saam my man. Sal vir ewig in Stone House wil bly tussen die voëls, wild en eekhorinkies. Personeel en diens is van die beste. Was 'n voorreg om daar te kon wees. Sal verseker weer gaan, maar vir langer.

Heléne B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne B

Heerlik ontspan, ver van die beskawing, in die natuur.

Ons het lekker gebly, lekker gestap, lekker voëls gekyk, lekker ontspan en heerlik uitgerus teruggekom. 'n Baie besondere plek en almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

Marli L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L

Rus vir die siel met asemrowende uitsig!

Die Stone House in Letlapa Pula is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Die huis is weggesteek teen 'n koppie in die reservaat en bied baie privaatheid. As jy moeg gelê en kyk is na die asemrowende uitsig kan jy luilekker in die swembadjie verkeer. Laatmiddag en vroegoggend is die wild volop rondom die huisie en maak vir 'n perfekte geleentheid om te gaan stap. Met uitstekende bosveldhout (aankoop by Letlapa Pula) kan jy lekker braai en tot laat buite sit en na die naggeluide luister.

Charlene M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Onvergeetlik.

Dit was die heerlikste naweek gewees, omring deur stilte en die natuur, het baie meer ontvang as wat ons gedink om te kry. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Liesel J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J

Absoluut fantasties.

Persoonlike aandag sonder om jou privaatheid op te gee.

Marwileen (st. Peter's Girls Prep School Johannesburg) V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwileen (st. Peter's Girls Prep School Johannesburg) V

Stukkie Hemel.

Wat 'n ongelooflike plek. Ons het soos die enigste mense daar gevoel. Glad nie naby aan die ander huisies nie. Soveel privaatheid en daar is alles wat mens nodig het. Die eie privaat swembad was die beste na 'n oggend of laatmiddag stap, waar ons soveel wild gesien het. Die personeel is vriendelik en die plek is baie netjies en skoon. Ons het klaar weer plek bespreek vir November! Ek beveel dit vir seker aan!

Mario S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S

Die tydjie by Letlapa Pula was besonders!

Letlapa Pula is 'n wonderlike plek en die mense daar is nog beter! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Jan T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Sal Letlapa enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Letlapa Stone House is 'n lifelike huisie met goeie geriewe vir twee mense, weggesteek in die bos. Stilte en rustigheid is die wagwoord hier. Carel en personeel het ons dadelik laat tuis voel met goeie diens. Pragtige stuk grond met volop wild. Sal weer teruggaan daarheen.

Louise S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

‘n Besondere blyplek.

Ons het die besoek baie geniet.

Louise S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S

Soos gewoonlik 'n wonderlike ervaring.

Baie lekker gebly en hierdie keer kon ons afkoel in die poel aangesien dit so warm was!

Karel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Rustigheid van die bosveld en rustigheid vir jou siel.

Ongelooflike ervaring by Stone Lodge, uitstekende plek vir 2 om die rustigheid van die bosveld te ervaar. Ek sal vir seker weer daar tyd spandeer.

Maria D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Fantasties! Asemrowende natuurskoon.

Asemrowende natuurskoon. Carel, die bestuurder, was baie vriendelik en het hom goed van sy taak gekwyt om ons alles rondom die lodge te wys. Twee dae net veels te min om die wonderlike natuur om jou te geniet. Die Stone House is baie mooi geleë op 'n koppie en voldoen aan al die vereistes vir 'n lekker wegbreek, sal beslis vir 'n langer tydperk boek in die toekoms.

Werner V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Pragtig, puik diens en beeldskone natuur.

Die bestuurder, Carel was baie behulpsaam. Met aankoms was ons direk na verblyf vergesel, geen papierwerk en sommer kaartmasjien beskikbaar wanneer betaling gemaak word vir wildrit. Offer hulp om bagasie na verblyf te dra. Clemens, die gids, was baie vriendelik en sy kennis van natuur, diere en omgewing was verskriklik goed.

Andre D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Beeldskone plek waar mens kan vergeet van alles en net rus saam met iemand spesiaal aan jou sy.

Stone House is op 'n koppie en die uitsig is pragtig. Dis lekker stil en privaat. Ons het elke oomblik geniet en baie gerus. Carel en sy span was vriendelik en behulpsaam. Ons beplan om definitief terug te gaan - binnekort.

Jaco L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

5 sterre is te min! Uitmuntende produk!

Ons het die Stone House te Letlapa Pula se uitsonderlike ligging en atmosfeer uitsonderlik baie geniet! Dit is rustig, mooi en dit lyk soos wat dit op die foto's lyk! Een van die min plekke wat ons besluit het om herhaaldelik te besoek! Ongekunstelde luuksheid met 'n atmosfeer om te betower!

Charmaine H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H

Fabulous long weekend.

Great accommodation. The pictures don't lie. Quality bedding. Fantastic views. Game drive with Clement was informative and extremely interesting, he is a huge asset to Letlapa Pula, as is Carel and all the staff we met. Game walks were wonderful. Loved our 3 day stay. Extremely beautiful game farm.

Anne E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne E

Ongelooflike waarde vir geld.

Ek en my man het ons wegbreek by Letlapa Pula Game Farm se Stone House ontsettend geniet. Die 360 grade uitsig is iets besonders. Die plek is goed uitgelê en toegerus met alles wat 'n mens vir 'n rustige wegbreek nodig het. Die personeel is ook baie vriendelik en gaan uit hul pad om 'n mens se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek beveel hierdie plek beslis aan!

John F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F

Awesome accommodation in tranquil surroundings.

The perfect place for a relaxed getaway. Staff exceptionally friendly and helpful. Excellent game drive and bird walk. Cant wait to visit again, thank you.

Louise P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Uniek, eksklusief.

Stone House was 'n ervaring wat ons nie vinnig sal vergeet nie. Ons sal sonder twyfel baie vinnig weer gaan.

Neline F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neline F

Asemrowend!

Die Natuur en huisies beklemtoon mekaar. Werklik 'n mooi bestemming. Sal enige iemand aanbeveel om Stone House Letlapa Pula Game Farm te besoek. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam, en skep 'n professionele atmosfeer.

Jeppe C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeppe C

The perfect place for a perfect stay for two people.

A fantastic, historic stone house on a hilltop, thoughtfully renovated - with a 360 degrees view over the surrounding plains. One on the best places we have stayed at.

Bradley H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley H

Spectacular views and extremely relaxing.

The Stone House is everything as described and more. The views from the house are unbelievable. The house is very private and you feel like the only people on the farm, it is very relaxing. Awesome farm to go for walks, runs and cycles - we will definitely be back.

Nadine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Vredevolle bosveld wegbreek.

Stone Lodge bied absolute lafenis vir jou siel. Die uitsigte is pragtig en ons het elke dag diere gesien vanaf die dek. Die geluide van die bos laat mens toe om die natuur te geniet en van naby te kan ervaar. Jy het baie privaatheid, voel veilig en kan regtig net tyd vat vir ontspanning. Die diens is fantasties en vanaf aankoms tot vertrek het dit gevoel asof ons by ou vriende kuier. Die span by Stone House werk goed saam en maak ten alle tye seker dat jy gerieflik is. Die huisie self bied soveel geskiedenis, ryke ervaring en daar was niks wat verbeter of anders kon wees nie. Vir seker waarde vir geld! Sal Stone House beslis aanbeveel.

Pieter W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Fantastiese uitsig.

Baie mooi uitsig, bietjie moeilik met ‘n kruipende baba, maar fantastiese plek.

Kevin P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Unique place to stay with historical significance.

The perfect place to get away from the rat race. You really do get a 360-degree view. Amazing to see so many stars. The absolute silence apart from nature was refreshing. Will definitely go back.

Karen K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Onvergeetlik.

Ons sal definitief teruggaan. Die personeel was wonderlik en die verblyf was fantasties.

Riaan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Fantasties - sien ons vir seker weer.

Een van die beste plekke waar ons al ‘n naweek spandeer het! Carel en sy span is tops! Bespreek nou jou verblyf!

Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Perfek, 'n moet vir elke paartjie.

Mens rus vreeslik lekker hier, die diens is ongelooflik en die natuurskoon is uit die boonste rakke met 'n 360 grade uitsig. Definitief 'n moet vir elke paartjie.

Ursula B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Wonderful gem with a fantastic view.

Stone House is a great place for a relaxing holiday. The view is amazing, the cottage well equipped with all you could need, clean, spacious, with a nice splash pool, during our hikes over the farm we met lots of game - just perfect. The manager and the staff very welcoming and helpful. We definitely will come back!

Janet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Dit was ongelóóflik en kan nie wag om weer terug te gaan!

Vanaf die bespreking, aankoms, gedurende en opvolg diens was ons net stom geslaan. Niks is vir hulle te veel en die kleinste detail is orals aan gedink en die prys maak dit vir mens baie bekostigbaar om 'n naweek in die bos te geniet op 'n 5-ster-klas, daar is ander lodges wat duurder is (met alles ingesluit en nie self-catering is), wat Letlapa Pula regtig 'n plek vir almal maak! Die mense loop oor van vriendelikheid en Chris, Carel en Marelize ons kan nie genoeg dankie se vir julle. Ons gaan julle minstens een maal 'n jaar nou kom besoek!

Heunis V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heunis V

Fantasties.

'n Heerlike plek om te gaan rus. Het reeds vir volgende jaar weer bespreek.

John K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Alles is regtig presies so prentjies mooi as wat die fotos lyk!

Ek was ietwat huiwerig oor die ongelooflike mooi fotos van Stone House in vergelyking met die billike per nag tarief wat daarvoor gevra word. Groot was my verbasing toe Stone House presies net so mooi was as op die fotos. Die uitsig van die houtdek was asemrowend en ons het verskeie diere van daar bekyk terwyl hulle verby beweeg het. Die eenheid is besonders goed toegerus en die afkoel swempoel was baie welkom met ons aankoms. Die boma area is ook slim beplan om 'n fantastiese uitsig te bied oor die area om StoneHouse. Al die personeel is besonders vriendelik, behulpsaam en professioneel. Marelize en haar span is uitstekend en het my spesiaal bederf op my verjaarsdag en selfs ingespring om te help toe 'n spyker ons 'n band moes laat omruil. Die wifi in die eenheid was 'n groot pluspunt. Ons het 'n oggend wildrit meegemaak en kan dit aanbeveel. Ek wens ons het langer gebly maar sal verseker terug gaan vir 'n langer kuier!

Pieter L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

'n Fantastiese belewenis, netjiese verblyf en uitstekende diens.

Ek en my vrou het ons verskriklik geniet. Ons was dankbaar vir die swembad. 'n Bietjie klein, maar ons kon afkoel. Die vuurmaakplek en al die hout wat hulle verskaf, het my nag gemaak. Ek kan vuur maak. Ek het nie eers nodig gehad om my eie hout te brand nie. My vrou het die plek ook baie geniet en sy het verskriklik baie foto's geneem. Ek wil net voorstel dat hulle op 'n manier iets doen aan die lig wat in die kamer skyn van die badkamer af in die aand, want dis steurend wanneer ons slaap.

Patricia L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia L

Fantasies!

As jy op soek is na stilte en natuurskoon met 'n 360 grade uitsig is hierdie net die plek vir jou. Die gasvryheid en diens is uitstekend.

Cherryl F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherryl F

It was fantastic. Thank you.

The stay was great. We would have just appreciated a supply of tea and coffee and sugar and milk for the duration of our stay. Otherwise it was really fantastic, really restfull.

Michael M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michael M

Amazing place.

Very nice place, still place for improvement (carport) security at the lodge - beams maybe. Other than that, it was a memorable stay and we did achieve what we went for and that was rest. One more thing on continues improvement is, if the same rate per person applies in all the lodges except the main lodge, then you should consider entertainment (TV).

Susan H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Was 'n onvergeetlike verblyf.

Was een van die onvergeetlikste 3 dae vakansies wat ek nog gehad het, ons sal enige tyd weer Stone House besoek en vir al ons geliefdes en vriende aanbeveel. Baie dankie, was baie spesiaal.

Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWY4NzJhLWE5NDktNDZmNS04YWM5LWU1OTQ2OTU2MmE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 Donkerhoek Farm 50 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang