Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Stone House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Huweliksherdenking wegbreuk. Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Ideaal vir 'n romantiese wegbreuk. Privaat, gemaklik, netjies. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Dit was 'n ongelooflike naweek en die plekkie was fantasties! Alles was daar en die uitsigte was stunning. Het die luike geluide! Ons moes net langer daar gewees het en Lizette was stunning! Ons sal bitter graag weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Our stay was tranquil. The place is breathtakingly beautiful. The serenity and peace we experienced are amazing. We loved every second of our stay and will most definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte plek vir ons huweliksherdenking! Lizelle het ons so welkom laat voel met die intrapslag. Die plek is saligheid vanself, privaat, geen ander huisies naby en baie mooi, ons het gerus sonder die stad se gejaag en met die diere en bos om ons. Clement het ons op 'n gamedrive en sundowner gevat en sy kennis oor die natuur en die plaas was ongelooflik. Selfs Mientjie, die skoonmaker, was baie oulik. Ons het 'n wonderlike huweliksherdenking gehad. Die enigste probleem was dat die naweek so kort was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Letlapa Pula Game Farm Stone House
Hi Karien Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit! Hoop om julle sommer gou weer te sien! Groete Lizelle

Nadia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beste wegbreek vir 'n wittebrood. Dit was die beste wegbreek vir my en my man gewees. Nog nooit so lekker gebly by 'n plek nie. Ons sal vir seker weer terug gaan. Die mense is so vriendelik en diens is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld, ongelooflik mooi. Fantastiese plek, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik besonders lekker. Plek was besonders gewees. Diens vreeslik goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent location, peaceful and private. Exceptional. One of the best ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Out of this world. What an unforgettable stay! We will definitely be back. The house has absolutely everything you might need - and more. Pictures cannot do justice to the views - truly a unique experience to look at the bushveld and its inhabitants from such a height. The best host and really helped to make our stay as convenient as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absoluut fantasties. Ons het reeds vir 2025 bespreek. Die diens van die personeel het al begin nog voor ons daar aangekom het, met die eienaar wat deurentyd in kommunikasie was oor enige spesiale behoeftes wat ons mag benodig tot en met ons verwagte aankoms tyd ensomeer. Die Stone House het al ons verwagtinge oortref in terme van ligging, netheid, vriendelikheid en hoe goed dit toegerus was. Dit is in alle eerlikheid die eerste keer ooit dat ek nie nodig gehad het om my braairooster of braaitange uit te gaan haal nie. Alle basiese benodighede was daar gewees (kombuis, badkamer ens.), en die enigste items waarna ons skertsend kon verwys het was 'n kombuis sker en 'n aparte bottel oopmaker. Die uniktheid van die "luik" vensters en die fokus wat in dekor detail ingegaan is, het ons eerlikwaar sprakeloos gehad. Ons was bevoorreg om die enigste gaste op die plaas te wees, maar met die slim plasing van die ander lodges op Letlapa Pula, sou dit geen verskil gemaak het met al die ander lodges vol gaste nie. Ons wildritte het elke keer langer geduur as wat ons verwag het, en ons wil toekomstige gaste aanmoedig om die plaas te verken, iets wat moontlik is met die meeste sedanmotors. Want dit is op hierdie amper weggesteekte paadtjies waar ons die meeste wild gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWY4NzJhLWE5NDktNDZmNS04YWM5LWU1OTQ2OTU2MmE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 Donkerhoek Farm 50 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang