Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Stone House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
  • Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildsplaas in die hartjie van die bosveld, sowat 154 km vanaf Pretoria, geleë en dit is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes.

Die kliphuis beskik oor 1 luukse slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Etes kan by die etenstafel geniet word, en die sitarea spog met gemaklike sitplek en 'n groot kaggel.

Die leefarea lei na die dek met braaigeriewe, 'n plonspoel en sonstoele vanwaar gaste die skilderagtige uitsig met 'n drankie in die hand kan bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Huweliksherdenking wegbreuk. Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Ideaal vir 'n romantiese wegbreuk. Privaat, gemaklik, netjies. Alles wat men...
Sien meer
Sep 2024
Suzette L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was 'n ongelooflike naweek en die plekkie was fantasties! Alles was daar en die uitsigte was stunning. Het die luike geluide! Ons moes...
Sien meer
Sep 2024
Lindiwe M
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was tranquil. The place is breathtakingly beautiful. The serenity and peace we experienced are amazing. We loved every second ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Karien D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir ons huweliksherdenking! Lizelle het ons so welkom laat voel met die intrapslag. Die plek is saligheid vanself, privaat, geen ander h...
Sien meer
Jul 2024
Nadia S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste wegbreek vir 'n wittebrood. Dit was die beste wegbreek vir my en my man gewees. Nog nooit so lekker gebly by 'n plek nie. Ons sal vir seker weer...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
  • Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Stone House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWY4NzJhLWE5NDktNDZmNS04YWM5LWU1OTQ2OTU2MmE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 Donkerhoek Farm 50 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang