Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlotse Lodge Njala Cabin

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Monica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soos bo. Dit was 'n ongelooflike 2 nagte. Gerus en gerus en net rustig gewees, 'n goeie ligging naby die snelweg en was doodstil. Die diere te sien by die akkommodasie was ongelooflik vanaf jou onderdakstoep. Mens kon net sit en kyk en sien soveel verskillende diere raak. Die voëls is mak en kom gestap tot by jou. Dit was net baie lekker, sal weer gaan. Dis veilig. Die gasvryheid van die eienaars was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhammed Sajjad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It's a great cabin, clean and peaceful place. Great, absolutely beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend, gerieflik en waardevolle wegbreek. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die plekkie het alles wat mens nodig het en vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Etienne & Majorie is great gashere! Ons het heerlik gebly en kan die plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ons het ons naweek baie geniet, presies soos adverteer. Ons het baie lekker gebly by Letlotse Lodge. Heerlik om in die hot tub te sit en kyk hoe die eilande verby stap. Ongelukkig nie die olifante gesien wat ons graag wou nie, so ons sal vir seker weer moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinyiko N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Awesome, tranquil and rejuvenating. Our stay was fabulous and very refreshing. The cabin was clean and cosy. The hosts were also friendly, welcoming and always checking if everything was fine. We had visitors coming to drink water: impalas, ostrich and blue wildebeest. We saw zebras as we were driving to Safari Mall. Kinda disappointed that we did not see elephants and other big five. Overall, the place is perfect for a getaway from the noise. It's a true connection with nature. We enjoyed the wood-fired outdoor tub and lekker braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reno R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Warde vir geld. Wonderlike plek, baie mooi huisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfek, uitstekend en ongelooflik! Alles was so perfek soos dit aanlyn gelyk het. Die eenheid is net perfek! Die kombuis is kompak en bevat alles wat mens nodig het. Die bed is gemaklik en die badkamer is uitstekend. Die ligging is ongelooflik. Die kamer was skoon en baie gerieflik. Marjorie en Etienne het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ek beveel die verblyf sterk aan vir enige iemand wat Dinokeng besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfab69a4b44c2b5727ac7bcad71abb86645bfba80d2076001778e4eaa4562aec35d4aedea9586adec83bb6dd0f337c9aa748f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.409812265931 28.326951595303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang