Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libertas Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lynette V
1 nag
5.0
Nov 2024

Reg oorkant Tarentaal teater het ek en my moeder baie lekker gekuier! Elmarie het ons soos familie ontvang en ons na ons slaapplek geneem. Die eenheid is klein maar baie gerieflik en prakties ingerig vir 2 mense. Die aircon en groot yskas was 'n groot bederf! Dis in 'n baie veilige, rustige omgewing en reg oorkant die Tarentaal teater. Ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag
5.0
Mrt 2024

It's a cosy little cottage on a rustic venue, very peaceful and quiet. Very comfortable bed and a quiet area away from the main road, worth the few kilometers drive from Rustenburg CBD.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Libertas Farm
You're welcome!

Hendrik R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Rustig en kalm. Baie lekker gebly. Ontspan na 'n dag se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annieka P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Rustig, goed toegerus, vriendelike diens. Ons het ons tyd by Libertas baie geniet. Die eenheid was baie mooi skoon en goed toegerus. Tydens 'n area-kragonderbreking het die gasvrou alles in hulle vermoë gedoen om ons te help. Dankie vir die vriendelike hulp en lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Gerieflik, perfek vir gesin met klein kinders. Baie netjiese en gerieflike verblyf, vriendelik ontvang deur Elmari, ons bedagsame gasvrou. Ons bly graag 'n volgende keer weer oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Libertas Farm
Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul was dierbare en vriendelike gaste. Hoop om jul we te sien. Elmarie

Liezl B
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2023

Oorslaap was gemaklik, lekker. Heerlik by die vuurtjie gekuier, lekker geslaap, kids het Netflix gekyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephnie F
1 nag
2.4
Jun 2023

Rustic is a good description of the venue, the rooms are clean and well equipped but their hospitality and friendliness could use quite a lot of improvement. Very unpleasant stay. It was the first time traveling that a guest house made me feel unwelcome. Will definitely never stay there again and will never recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Johan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Lekker gerieflike groot huis. Ons het heerlik gebly. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Elmarie. Ons kan vir seker Libertas aanbeveel. Mens kry 'n heerlike plaasgevoel as mens daar wakker word. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

It's okay for what we needed. Everything was neat and the place was quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katrien En Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Gerieflik. Baie gerieflik met alles wat mens mag nodig hê vir 'n oornag of selfs 'n paar dae se selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorsaak-weg, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedcd69854d01a61f765ec7eea2538862f16a7909dbd8c95854559df0f1d647d89f8a3ec746e56faf6784ddfc6e9caf6c5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Oorsaak Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.781125 27.296436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang