Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flats Unit 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Libra Holiday Flats Unit 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henrietta E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta E

Just amazing!

We really enjoyed our stay. The view was wonderful, the flat was clean and neat with all you need.

Cat F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cat F

Amazing stay!

Stay was awesome - the balcony was a haven for a weary soul!

Renée S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée S

Lovely accommodation with great views. Thanks you.

Block out curtains in the bedroom will be great. Sleeping in was not easy with the light curtains. WiFi would be great. Cell reception is very poor in the unit.

Eric S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Was heerlik.

Bitter lekker gebly. Oorweeg asb. WiFi aangesien sein lol.

Chris H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Heerlik. Puik waarde vir geld.

Baie goed ingerig. Wonderlike see uitsig. Baie sentraal t.o.v. eetplekke en inkopies. Lekker private stoeparea.

Theliswa N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theliswa N

Great place except the leaking veranda.

Great place with a beautiful view, great people and very friendly.

Yolandi S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Fantamagories.

Dit was 'n heerlike wegbreek. En sal beslis aanbeel vir verblyf.

Meralda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meralda M

Beste see-uitsig ooit.

Tannie Gerrie het ons so lekker warm verwelkom ons het soos familie gevoel. Die is beslis 'n plekkie wat ons weer sal besoek. Als is lekker loopafstand en ons het baie veilig gevoel. Woonstel is lekker gerieflik ingerig. Dankie vir die lekker plekkie.

Mandisa Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa Z

It was great and I enjoyed it.

We enjoyed ourselves, especially the pool.

Louis D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Teleurgesteld met diens.

Buitekrag was af twee dae en niemand het moeite gedoen om dit te laat herstel nie. Moes ten einde laaste die hek se motor oopbreek om uit die terrein te kom.

Andries M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M

Baie lekker en goed geleë vir 'n heerlike strandvakansie.

Net 'n aanbeveling is dalk om die dak op die stoep te seel sodat dit nie lek terwyl dit reën nie. Ons het baie reëndae ervaar en kon nie die stoep ten volle benut in die tyd nie a.g.v. die lekasie op die dak. Verder is is dit 'n puik eenheid.

Carol H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Dit was 'n baie lekker vakansie gewees en het goed uitgerus.

Libra Holiday Flats Unit 2 is baie goed geleë en naby alles wat die winkels, eetplekke en die see betref. Net die load shedding was bietjie erg gewees. Verder is dit 'n baie lekker plekkie om vakansie te hou.

Alta N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Netjies, gerieflik met 'n pragtige see-uitsig.

Opsigters is vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gebruik maak van Libra Holiday Flats Unit 2.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sphamandla M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphamandla M

The best place I've ever visit.

Checking out, it was the saddest day for me. I even thought to extend my days to stay longer, but we are willing to come back soon.

Luzanne T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T

Was 'n heerlike, stil vakansie, sal beslis weer die eenheid gebruik. So 'n mooi see-uitsig gehad.

Was heerlik om op die balkon te staan en die see-uitsig te kon geniet.

Renier D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D

Netjies, waarde vir geld.

Ons het ons tyd by Eenheid 2 verskriklik baie geniet. Ons het 'n wonderlike see-uitsig gehad en was stapafstand van die strand af. Woonstel was baie netjies en het alles wat een nodig sal hê.

Meryl W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl W

Good stay and would definitely go back. Had an issue with the air-con not working and the showerhead faulty but if they fix that it will be definitely a perfect place to visit again.

Furniture can be updated and cleaning materials in the kitchen added will be good.

Lyna V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyna V

Baie netjiese woonstel met mooiste uitsig en beste ligging.

Sien sterre.

Susan R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Ongelooflike ligging en netjiese skoon woonstel. Veilig gevoel.

Graham G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham G

Awesome.

Dit is baie mooi uitsig oor die see en als in die flat is tops.

Lizette G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette G

Baie gerieflik en lekker.

Baie lekker en skoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Rudolf A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf A

Baie lekker.

Die hoofslaapkamer bed kort dringend aandag, die matras is in 'n toestand, jy lê reg deur hom. Skoonmaakdienste was net vloere en dis al.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annerie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie B

Baie lekker gebly.

Ons het ons verblyf baie geniet. Perfekte ligging. Goed toegerus. Uitstekende diens. Sal vir seker weer gaan.

Tania S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Baie lekker.

Sal weer teruggaan. Baie lekker.

Leeann V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann V

Awesome holiday home.

This was a beautiful unit, the most amazing sea view. The complex is beautifully looked after, with an amazing salt water pool. All the staff are super friendly and efficient. Will definitely book here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome vakansiehuis.

Dit was 'n pragtige eenheid met die mees asemrowende see-uitsig. Die kompleks is pragtig na omgesien en het 'n asemrowende soutwaterswembad. Die personeel is super vriendelik en effektief. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Lekker!

Het lekker gebly.

Sanet J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Ek sal Libra Woonstelle vir enigeen aanbeveel.

Libra woonstelle het aan al ons verwagtinge voldoen. Die ligging, veiligheid en netheid is waarde vir geld. Een van die belangrikste aspekte is die veiligheid. Ons het twee seuns van 11 jaar en die perseel se veiligheid het verseker dat hulle buite kon speel en swem tot laat in die aand. Die woonstel is baie gerieflik met 'n puik uitsig oor die see. Ek sal definitief weer van Libra woonstelle gebruik maak vir ons volgende vakansie.

Elmar S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar S

Pragtige plek, wonderlike uitsig.

Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Stapafstand van hoofstrand.

Anton F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Waarde vir geld!

Dit was 'n baie aangename week se verblyf by Libra eenheid 2. Die uitsigte oor die see was baie mooi. Alles wat ons nodig gehad het, was naby en ons het nie nodig gehad om baie ver te ry om dit wat ons nodig gehad het te kry nie. Die strand is ook baie naby en Margate is loop- of ryafstand van die eenheid af. Ek sal Libra eenheid 2 beslis voorstel aan mense wat kyk na hulle volgende vakansie.

Henk D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Die beste uitsig ooit.

Daar was aanvanklik 'n paar klein foutjies wat vinnig reggestel was. Alhoewel ek geweet het daar is nie 'n tuimeldroëer nie wil ek dit sterk aanbeveel dat eienaars dit werklik sal oorweeg, veral met die nat seisoen. Ons verblyf was verder uitstekend en die swembad in die kompleks maak dit veral vir kinders ideaal. Ons gaan definitief weer soontoe in Julie 2016.

Danie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly en dis baie naby aan alles geleë.

Alida V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Baie lekker!

Dit was regtig baie lekker!

Anja J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja J

'n Pragtige woonstel met 'n asemrowende uitsig.

'n Pragtige woonstel met al die nodige geriewe. Die uitsig oor die see en dolfyne nou en dan was die hoogtepunt! Kan nie wag om julle weer te besoek nie!

Jacques T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Puik. Ek gaan definitief weer. Het dit baie geniet.

Dit is puik. Ek het al klaar vriende en Familie ingelig. Die pryse is billik. Dit is dieselfde as krotte daar by die kus. So waar dink jy gaan ek van nou af bly. Definitief nie in die Krotte. Mense gaan doen eers navraag by lekkerslaap. Glo my jul sal nooit spyt wees.

Loubri B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loubri B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Libra Woonstelle No. 2, Lilliecrona-boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOSG9KI4cH8EjN32tmtNfml4iJlaAQCQit47KoJ2QOyq8wFX7ft?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Libra Flats Unit 2 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853453645612 30.38273870945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang