Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flats Unit 7

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lovely clean unit. Awesome view of the ocean. Fantastic, very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die uitsig was pragtig, en dit was baie rustig. Beslis die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die lekkerste tyd by Libra. Dit was absoluut elke sent en tyd werd. Ons het sommer 'n ekstra aand ook bygevoeg. Plek is baie netjies en skoon en het 'n asemrowende uitsig oor die see en branders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lieflike uitsig oor die see en woonstel was goed toegerus en pragtig. Baie lekker gebly. Alles mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Waarde vir geld, en alles wat jy kon verwag vir 'n lekker seevakansie. Die woonstel is baie netjies en die uitsig is pragtig. Maklike stap af na die hoofstrand. Die ontvangs was vriendelik en warm en ons het dadelik tuisgevoel. Heerlik gebly. Sal beslis weer Libra 7 kies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

My husband and I had a wonderful and peaceful stay. Libra Holiday Flats Unit 7 has the most amazing view! This unit has everything that you need. I recommend this unit to anyone who wants a memorable holiday. I would not change a single thing. 5 stars for me. Tannie Gerrie and Oom Danie are wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lovely penthouse close to the beach with a beautiful view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Pragtige uitsig, ruim eenheid. Was heerlik om die see heeltyd te hoor en sien! Die eenheid se ligging t. o. v die see is uitstekend en die eenheid is baie ruim. Ongelukkig werk die dakwaaiers nie behoorlik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leslyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Needs a serious upgrade and needs a deep clean. The balcony was nice and the kitchen was nice. This is where it ended! The place gave us the creeps as it is in desperate need of a proper clean. The shower was shocking. The bedding was so old. Thank goodness we took our own bedding. We actually went out and bought Detol cleaning detergent to clean the shower and toilet. The toilet brush was disgusting and the toilet seat needed replacing in the main bedroom. I could go on and on, but in a nutshell, we will never recommend or visit this Holiday Flat again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Linky
Libra Holiday Flats Unit 7
Dear Leslyn, thank you for taking the time to bring this to our attention and please know that your experience was an exception. I am deeply sorry that it happened. As you can see from other guest reviews, we take pride in delivering above-standard service, and cleanliness and are always hands-on with maintenance. We can’t fix the past, but you have my personal commitment to improving the way our staff is overseen in the future. Until then, please accept my sincerest apologies on behalf of everyone on the team. We have used your feedback to make us better and to ensure this doesn’t happen again.

Mona B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Tannie Gerrie en haar man was baie vriendelik. Met aankoms het hulle ons ingewag, Tannie Gerrie het die woonstel vir ons gaan wys en was baie eerlik met die lugversorger wat nie op daai stadium gewerk het nie. Die trappe is net bietjie uitputtend as jy met 'n ma van 70jr gaan. Sal enigiemand aanraai vir daai woonstel, ons het elke dag walvisse gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Libra Flats Eenheid 7, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjjVQAQtANKaEk0EdTDP1pCGdik6mUVnNJ5DXssrPwxK6qTNrzr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 Libra Flats Unit 7 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.853541145424 30.382808446884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang