Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flat 4

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Libra Holiday Flat 4
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Dewfresh L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewfresh L

Ligging en omgewing is perfek.

Daar was verbouings aan die linkerkantse gebou wat bietjie steurend was. Verstaan wel hoekom. Was baie aangenaam om stappers, drawwers en swemmers dop te hou. Tot saam begin stap.

Marius S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie lekker ruim eenheid. Al die benodigde is daar.

Netjiese woonstel. Baie lekker ruim eenheid. Al die benodigde is daar.

Joline J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline J

Absoluut perfek. Ons kon nie vir meer gevra het nie.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf! Die eenheid was presies wat ons na gesoek het. Gemaklike stapafstand van die swemstrand en 'n ongelooflike uitsig. Die beskikbare fasiliteite het ons vakansie so gemaklik gemaak. Sal Libra met die grootste lof aanbeveel.

Libra Holiday Flat 4 se terugvoer

Good day Joline,

Thank you for such a positive review. I am happy to hear that you enjoyed your stay at Libra and look forward to hearing from you in the near future. I will be happy to assist you with any future bookings.

Have a good day.

Kind Regards
Desiree

Libra Holiday Flat 4
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Greg N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N

Pragtige uitsig!

Baie lekker woonstel. Naby alles. Ons beveel Libra Holiday Flats aan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manabastrand, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YWVmYjY0LTcyNGUtNGQ0Zi05NTc2LTkxNGFjNzEyZWY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 86 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.853869250274 30.38240835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang