Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 11

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jacqueline B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Maklik na strand, veilig, vriendelik. Heerlik gebly. Veilig gevoel. Sal beslis weer kuier! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
More Jacqueline, Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier en sien julle gou weer. Marie

Natalie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik, ontspannend en gerieflike afstand van alles af. Het heerlik gekuier. Was gerieflik, en stap afstand na winkels en swemstrande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Goeie middag Natalie, Dankie vir jou terugvoering, en bly om te hoor julle het die naweek geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Groete Marie

Berenice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent location, walking distance to the beach. Friendly host, we will definitely be returning. Beautiful unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Goeie more Harvie, Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer. Groete, Marie

Howard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker. Die diens was uitstekend en die plek is baie veilig en netjies. En die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
More Howard, Baie dankie vir jou terug voering, en ons is bly dat jy ons plekke waardeer het . Kom kuier gerus weer en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete Marie

Eugene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Middag Eugene, Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jy jou naweek geniet het. Glo ons sal julle weer binnekort weer sien. Dankie

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie oulike eenheid en heerlike ervaring. Die personeel was vreeslik gaaf en ons na 'n hoër eenheid geskuif as gevolg van 'n foutiewe televisie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Middag Riaan, Dankie vir jou terugvoering en dit was 'n plesier. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie

Christina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2022

I stayed at flat 21, part sea view it was lovely. Everything was good except no WiFi and the braai area too small for so many people. If a small gas braai was allowed on the balcony that would have been great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Goodday Christina, Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay with us. We are looking into installing wi - fi in our 18 units, as well as getting some gas braai's. We hope to see you soon.

Janice F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Perfect for a quick getaway. Friendly staff. Lovely place, close to beach. Only lacks wifi and a washing machine in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Good afternoon Janice, Thank you for your review and input. It is much appreciated. Thank you. Marie

Tameshni N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

It's great value for money, excellent location and view. The rooms need to be updated more, in terms of painting and equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 11
Thank you for your feedback. We are looking into upgrading the flat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ca3bfae6866cc347df3b22687a8e52f0a3487700bc33d9bdb2205dd585fddd4b517b50299e403f5c01a4d6054e2ef338ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang