Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 20

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Kalay G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Good experience. Place was neat and tidy. Our stay was pleasant. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Morning Kalay, Thank you for your feedback. It was great having you here and hope to see you again soon. Marie

Vuyani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

The lady at reception she’s a darling, made our stay really great. Great stay on value, you can improve on the fridge door that cannot close, bathroom slider that has broken handles, you can also get better mattresses for your beds and better support for your couches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Good morning Vuyani, Thank you so much for your feedback, which is very important to us. Your comments will be brought to the attention of the various people in charge. We hope that you and your family will return for another visit. Thank you, Marie

Maruné M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Gerieflik met alles wat 'n mens nodig het en goed geleë. Wag gerieflik. Netjies en goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
More Marune, Dankie vir jou terugvoering en ons is bly dat jy die tydjie hier by Licorna geniet het. Glo ons sien julle weer. Groete Marie

Nicolene V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Goeie ligging, vriendelik diens. Personeel baie behulpsaam. Ruim woonstel met baie goeie uutsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Goeiemôre Nicolene, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons terugvoering te gee. Kom gerus weer vir ons kuier. Groete, Marie

Ritchard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2023

Dit is 'n baie lekker plekkie, loopafstand van alles af. En die see is letterlik 'n klipgooi van die stoep af. Regtig baie lekker gerus by die plekkie. Die strand en tuine word baie mooi instandgehou, baie baie mooi plek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
More Ritchard, Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons jou mooi resensie te stuur. Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet en ons plekkie waardeer het. Ek sal die personeel inlig oor jou positiewe terug voering, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom hier. Groete Marie

Carol G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely and well appointed, clean and comfortable. It was great, the only thing that would have been really nice was to have a few coffee and tea sachets available on check in to avoid immediate shopping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Wow! What a beautiful place a stone throw to the beach. The facility is well maintained, close to a lot of places i.e. gateway, airport, a variety of places of worship too. We went to Rivers Durban North and it was just too nice. Braai facility and swimming pool are well taken care of. Nice parking for our car too. Thanks for everything. We will surely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Good morning Rhona, Thank you for your positive review. It is much appreciated, and we are glad you enjoyed your stay and our facilities and look forward to welcoming you back again. Thank you, Marie and staff

Christopher M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Clean, spacious, quiet, next to the beach, I enjoyed the stay. Refreshing with antique furniture, kitchen equipment all provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mazi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

What like most was the view and right next to the beach. Morning walk at beach was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Thank you for your feedback. Feel welcome to come back soon.

Amanda S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Aangenaam, veilig, netjies. Met aankoms is ek in Nr 32 geplaas, probleem met TV in Nr 20 gewees. Hoofslaapkamer se gordyne was skokkend gewees - geskeur en wou nie toemaak nie. Die skuifdeur was gebreek - kon nie skuif nie. Probleme was aangemeld en onmiddellik deur instansie reggestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Licorna Beach Vakansie Woonstel 20
Middag Amanda, Dankie vir jou terugvoer en gradering. Ons sal jou graag weer wil verwelkom hier by Licorna.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a4da59292db4ea6239451326b63a269b869a5bb7528686af876f1c516f63e29d644badf3455bce3903c826c771b1750bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang