Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lielies Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderful. Very pleasant stay, well equipped. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Highly recommend. Dit was 'n baie baie goeie tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie dankie! Kom gou weer!

Una J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Lekker ruim verblyf, naby winkels en restaurante. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier! Die huis is ruim en toegerus met alles wat nodig is. Die straat is 'n klein bietjie besig, maar dit is so lekker sentraal vanaf die hoofstraat en winkels wat ideaal is. Die eienaars is so gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer gebruik maak van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Netjiese huis mooi oorgedoen. Huis is baie mooi reggemaak en lekker ingerig. Sal weer by die akkommodasie gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie dankie Riane!

Tanya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Everything you need. Lovely. Host was very helpful and friendly. The house had everything we needed. Very close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

We had a very pleasant stay, thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Rustige omgewing en die huis voel soos 'n vakansie bestemming. Huis is baie netjies en skoon, goed toegerus en maak voorsiening vir 'loadshedding'. Sal definitief weer gebruik maak van die akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanus C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Gemaklik, gesellig en sonkrag. Lielies is netjies en die dekor smaakvol, ons het baie lekker en gemaklik gebly. Die huis het sonkrag en 'n gasstoof, so ons het nie eers geweet van loadshedding nie. Henka was baie vriendelik en behulpsaam. Die kaggel is 'n plus vir die Vrystaat winters. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie dankie. Hoop om jul sommer gou weer te sien.

Sanet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Absoluut stunning. Ons het elke oomblik van ons verblyf by Lielies Guesthouse geniet. Die dekor is smaakvol, modern en keurig. Die linne netjies en skoon. Ons het heerlik buite gekuier en het die swembad geniet. Dit voel so privaat en veilig. Henka is 'n lieflike gasvrou en komplimenteer haar vir die puik diens. Ons gaan beslis weer kom kuier vir langer. Weereens baie dankie vir die heerlike ontspan by Lielies Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henka
Lielies Guesthouse
Baie baie dankie. Dit was so lekker om julle by Lielies guesthouse te hê. Kom kuier asseblief gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 15, h/v Kort- en Uniestraat, met ingang in Uniestraat, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a2be1f6976cd501dd747a11a75af59aaae2160780f3851cefaba74ac26fdafde8f7f5cbf30e2f8e8c7cae6e81d5f461b4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 15 Kort Street Corner of Kort Street and Union Street, with entrance in Union Street 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.912362656452 27.444719422978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang