Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lilly Cottage @ Riverview Country Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Lilly Cottage @ Riverview Country Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Harrismith. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 'n solderruimte en 'n badkamer. Die leefarea op die onderste verdieping is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank, terwyl die solder 2 enkelbeddens het. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het ook 'n kaggel en 'n TV.

Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se uitgestrekte tuine waar hulle 'n heerlike piekniek of 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop is daar 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eiendom het ook 'n restaurant op die perseel wat gaste kan besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Lilly Cottage @ Riverview Country Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cafc776ca7c5e2a00818e6368ca4f97cd49a8635f7a3e54e5051f886a1bbfe72a6732f368ad70f0bb547b35ffcbae4a9b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang