Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lindani Game and Lodges

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Lindani Game and Lodges
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sue B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Absolutely awesome.

Lindani always superb. Staff extremely friendly and helpful.

Hein S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Wonderlike private plek, goed ingerig, veilig en 'n vredevolle blyplek. Baie om.

Baie om te doen en te verken.

Christo S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie rustig en gemaklik. Wonderlike boservaring.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was gemaklik en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer terug wees.

Heinrich V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Beautiful cottage, perfectly situated, very private.

The perfect getaway for a few days. Love the idea that one can explore the lodge in their own 4x4 vehicle. Great value for money.

Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker soos altyd.

Ons eerste keer in Maroela. Dis relatief klein, maar met al die oop spasie rondom is dit nogsteeds heerlik.

Annamarie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie O

Fantastiese bestemming en waarde vir geld.

Heerlik! Die plek is 'n "hidden gem"! Dit is ideaal vir fietsryers en trailrunners en binne bereik vanaf Pretoria vir 'n naweek. Huise is goed toegerus met swembaddens en geen "load-shedding" nie.

Arlene A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene A

Amazing stay!

The house was clean and well laid out and the indoor fireplace was the best! We had all we needed and the fresh flowers were a special touch. The peace and tranquility are amazing, just you and the bush. We switched off from our busy lives and enjoyed the star-lit sky.

René C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C

Fantasties! Rustig! Kos vir die siel! Hoogs aan te bevele!

Ons besoek Lindani al vir 20 jaar. Lindani stel nooit teleur nie. Die akkommodasie is skoon, netjies en baie mooi. Ons het in die Bush Camp tuisgegaan. Wat 'n vreugde. Daar is 'n watergat reg voor die huis waar die wild kom drink het. Het elande, kameelperde, wildebeeste, vlakvarke, koedoes, sebras en bobbejane sien drink. Die veld is pragtig met al die bome en groen gras. 'n Bonus was dat ons ons honde kon saamneem. Moenie vergeet om die heerlike kos uit die Farm Kitchen te bestel nie. Dis vir doodeet!

Jolande M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande M

Kos vir die siel.

Een van ons gunstelinge plekke! Diens is uitstekend en personeel baie vriendelik.

Refilwe M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe M

A very quiet, pleasant stay.

We thoroughly enjoyed our stay at Lindani (Maroela). The house was cozy and clean. We also loved seeing the animals roaming around. I would definitely visit again, perhaps to try out the other houses. I also liked that it was secluded and far away from the other houses. We (mostly) had everything we needed to make our stay enjoyable. The only thing missing in terms of appliances, was a microwave, which we wanted to use to warm up some milk and make some popcorn, but we managed okay without it.

Anton V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Very nice place to relax for a couple of days.

One is free to explore the property and enjoy its beauty.

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 91 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, 37 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c14e2f218ba4395d6adf283727ec34e48859390f0f4e68b1c8edc06fd5d0bd3c93f036760d91f92e2fd58f4a91b9611355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Melkrivier Road 37 km from Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.04598 28.339892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang