Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lebogang S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

Beautiful house.

Beautiful spacious house with all that you need. We wish we had more days to spend at the house.

Karen W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Amazing.

Very satisfied, will definitely book again.

Hannelie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Baie aangenaam, fyner afwerking aan sekere items.

Sien sterre.

Sonja M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Lovely home. Comfortable and spacious! We will be back!

All 5 star! Except it was very very very disappointing that we had no contact from the "agent" who was supposed to help us book in. In fact I had to ask the agency to ask him to phone us - So we would know where to go and what to do when we got there (regarding keys). We didn't know where the house was, how to work the alarm (battery was flat), who to ask about things not working (oven is broken). If and which days the unit would be serviced. How to connect to WiFi etc., very disappointing.

Hein J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein J

Baie geniet.

Hulle kan gerus net bietjie aandag gee aan die "cutlery", panne skeef, messe stomp en te min glase. Maar buiten dit alles goed.

Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard V

Het ongelukkig verkeerd begin, swak ontvang.

Ongelukkig was dinge met ons aankoms reeds duister, geen kommunikasie vanaf die eienaar in terme van sleutels en algemene reëlings nie. Met aankoms was daar geen handdoeke beskikbaar vir die aand se bad nie, ons het dit nog in die wasmasjien gevind. Ons het verder ook afgekom op 'n bondel linne in 'n kas wat net op 'n bondel ingedruk was, ons was nie meer seker of die linne op ons beddens skoon en vars is nie. Die borde wat ons uit die kas gehaal het was nog vol vet en vleis duidelik vanaf die vorige besoekers! Nadat ons die probleme met die eienaar bespreek het was sy egter moeilik en net gevra: "wat wil ons nou hê moet sy daaraan doen?". Sy het verder ook persoonlik begin raak en dit was totaal onvanpas en irrelevant!

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Franco O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco O

Perfekte wegbreek saam met familie.

Ons was 4 mense met 'n 3 jarige dogtertjie en die tydjie by Lionsview was net great. Die swembad was awesome in die hitte en die ligging was goed. Baie diere het verby die huis gestap en uitsig van die boonste stoep was asemrowend.

Vincenzia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincenzia B

We absolutely loved the space and surrounding, we saw quite a few animals in the area.

We will definitely be returning for a longer stay, a weekend stay doesn't quite do the place justice.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was absoluut mal oor die ruimte en omgewing, ons het 'n hele paar diere in die area gesien.

Ons sal definitief terugkeer vir langer verblyf, 'n naweek doen die plek nie gestand nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dawie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie F

Een van die beter plekke in Marlothpark, sal baie graag weer daar bly.

Baie netjiese plek en alles het gewerk. Lionsview se ligging is perfek. Die broodroostertjie is nie meer werkend nie, maar dit is al "positiewe" kritiek. Sal die plek enige tyd aanbeveel vir 'n rustige tyd in die bos.

Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louis V

Mooi, skoon en netjies.

WiFi het nie gewerk nie. Twee van die drie kamers se aircons het nie gewerk nie en dit was baie warm. Betaal te veel vir dienste wat nie werk nie.

Compion C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Compion C

Lionsview vra 'n stewige bedrag per aand. Sodoende verwag mens waarde vir jou geld.

Ons het ongelukkig dit nie gekry nie.

Jaco H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Fantasties.

Dit is 'n fantastiese plek. Uiters skoon en baie gerieflik. Puik waarde vir geld. Beste plek in Marloth.

Petro Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro Z

Pragtige plek! Luukse verblyf in alle opsigte.

Pragtige moderne huis. Kamers is ruim met pragtige badkamer vir elke kamer. Waarde vir geld. Sal slegs 'n skottelgoedwasser aanbeveel.

Jason R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason R

The most amazing place.

We recently had a family getaway to Lionsview Private Lodge, and i must say i was absolutely blown away by the service of the owners, Both Rolandi and Pieter were so helpful and accommodating. When we arrived the establishment was clean well presented and utterly well furnished. Everything and more you could expect from a self-catering facility was available. Bedrooms were absolutely to die for, linen was of exceptional quality and beds were more comfortable than yours at home. Bathrooms were top class - 5 star! The surroundings were absolutely amazing, the owners had prepared a feeding spot right by the pool and at night the feeding spots turned into a bush paradise. If you love the bush, do yourself a favour and stay here!

Anita P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Lieflik en luuks.

Als was wonderlik ingerig en indien ek ooit in die posisie is, sal ek vir seker teruggaan!

Rosa S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S

Beautiful house where one can just relax, sleep, eat, drink and braai! A gem in the bush!

Beautiful environment where one can just relax, read, sleep, eat, drink and braai! Everything is there you may need. Did not see a lot of animals and wish we had a dishwasher, but it did not spoil anything of the quality we had. A true gem in the bush.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige huis waar jy net kan rus, slaap, eet, drink en braai. 'n Juweel in die bos!

Pragtige omgewing waar jy kan rus, lees, slaap, eet, drink en braai. Alles is daar wat jy mag nodig hê. Het nie baie wild gesien nie en wens ons het 'n skottelgoedwasser gehad, maar dit het nie die wegbreek bederf nie. 'n Ware juweel in die bos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jan K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Baie rustige en private huis wat baie goed onderhou word.

Die eenheid se onstpanningsarea is baie privaat, gesellig en weg van bure af. Kamers baie netjies en gemaklik met baie mooi uitsigte oor die bosveld. Ons het ons verblyf terdeë geniet, sou dalk net 'n skottelgoedwasser ook wou hê aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is.

Vanaf R3 200
R3 200 R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1081, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnSBCCLKeK6yL7g2OEnzSiUTVoYeqGUuQIjTLWAQxKJovijgxhl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 1081 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.36515 31.76947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang