Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Litoro Safari Lodge

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sharne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic. Fantastic accommodation! Rest for the soul! And the animals are simply amazing. They visited us on a daily basis!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Onverbeterlik. Ons sal beslis weer kom. Uitstekende waarde vir geld. Die tent is lieflik en spasieus. Die badkamer is pragtig en die beddens slaap heerlik. Heerlike rustige atmosfeer met niks behalwe die klank van die windjie deur die blare, voëls en insekte nie. Die kombuis is liberaal toegerus en dis net 'n plesier om kos te maak daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
Litoro Safari Lodge
Baie dankie vir jou besoek. Bly om te hoor jy het ons rustige paradys geniet en ontspan. Kom kuier binnekort weer.

Benitta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die perfekte lang-naweek wegbreek! Maureen was fantasties en baie akkommoderend. Die eenheid is pragtig en in die perfekte setting. Alhoewel ons uit vorige ervaring paar "odds en ends" saamgevat het wat ons dog ons sou benodig, was alles daar en was dit glad nie nodig vir ons om enige ekstras saam te vat nie. Die sterrelig is ongelooflik en ons het elke aand om 'n kekkelende vuurtjie gesit en sonder woorde net na die hemelruim gestaar. Ons wens Maureen en haar gesin alle sukses en geluk vorentoe. Hulle kan baie trots wees op hul plek en wat hul hier begin het. Ons kan nie wag om terug te gaan nie en om te sien watse interessante dinge vir Litoro voorlê nie! Vir seker 'n hidden gem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maureen
Litoro Safari Lodge
Baie dankie vir jul kuier. Hoop jul kom binnekort weer ontspan en spesiale geleenthede by ons vier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 067
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202a28fb1a5adb66c82f6de500eb5223aed1c7d145413b8aa1c064cd70c25ab8b626c5c2e9d239c9041b4aa1a8ceabdfe124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Groenfontein R33 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.343075872217 28.06005231909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang