Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden at Buffelspad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deone L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

We will definitely be back. Lovely mountains. Views are beautiful. The kids had a good time. We love the walking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Thanks for the nice review, Deone. Looking forward to seeing you again.

Mark G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Amazing. Awesome piece of paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Thanks Mark. Glad you enjoyed it. Hope to see you again sometime.

Coenraad B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflike rustige plekkie met 'n fantastiese uitsig. Pragtige plek om jou siel te rus en die berge en natuurskoon te geniet. Die huis is toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig en is baie mooi skoon. Kommunikasie vanaf die eienaar en oppasser is topklas en altyd beskikbaar indien iets benodig word. Ons het ons naweek ongelooflik baie geniet met die stilte en die mooiste uitsig van die vallei. Sal Little Eden definitief aanbeveel en sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Baie dankie, Coenraad. Ons hoop om julle weer te sien.

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Die stilte en mooi omgewing maak dit onvergeetlik. Ons sal dit weer doen. Dit was uitsonderlik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Uitstekend ingerig, besondere uitsig oor berg en dal. Wonderlike plek binne twee ure uit die stad waar jy die ooptes van die Suidelike Cederberge kan inneem. Die uitsig van die voorstoep af is 'n hoogtepunt! Kinders hulle gate uit geniet om paddavisse te vang. Uitstekende kommunikasie van die eienaar. Ons het in die donker aangekom en die aanwysings het baie gehelp dat ons nie die jeep track afdraai misry nie. Huis is baie netjies, goed versorg en goed ingerig. Mens kan sien daar het aandag ingegaan om dit in te rig. Goeie selfoonopvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Baie dankie vir die resensie Johan, ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Steyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Rustig en veilig. Lekker gebly en vir ons is die bonus dat ons ons Yorkie kon saamneem - hy wou baie graag in die swembad swem. Die swembad het my mateloos beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Diens, berge, wandelpaaie, beddegoed en braaigeriewe was tops. Baie lekker gebly met ongelooflike berge om te verken. Wandel paaie is perfek vir stap en mooi skoon vir hardloop ook tot by die hoogste punt op die plaas. Diens en terugvoering van voor aankoms was vinnig en effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Baie dankie vir die resensie, Dewald. Hoop om julle weer te sien.

Ian P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Great! Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is netjies en skoon, die geriewe is goed. Die beddens en linne is van hoogstaande gehalte. Die swembad is uniek en ons het baie tyd daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Many thanks for the review, Ian. It is appreciated! Hope to see you again sometime.

Therese R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige omgewing, rustig. Perfek vir rus en ontspan. Heerlike beddens. Ons het vanaf Ceres se rigting gery, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Little Eden at Buffelspad
Thank you for the review, we hope to see you again sometime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f32c978b39c16517340c345ee12e3d5104f128048d2d1b2d4f068bf8adc6ed01331d8e22a5de11e0ecdb9cad7a8cf7110f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 Little Eden Middleberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.626983444799 19.154173557039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang