Little Hadeda
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hadedastraat 39, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Little Hadeda bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Klein Nederburg, Durbanville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n klein gesin óf 'n korporatiewe reisiger.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehof met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby hospitale, winkelsentrums en wynplase.
R250 Skoonmaakfooi sal gehef word en kontant betaalbaar
Parkering buite nie-hek maar CCTV gemonitor en Buurtwag patrolleer
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Hadedastraat 39, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Hadeda het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hadedastraat 39, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang