Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lotta Cottage

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Disa Straat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Lotta Cottage is in Caledon in die hartjie van die Overberg geleë, vanwaar jy die hele omliggende area kan verken, of bloot kan ontspan. Ons is net 1 uur se ry vanaf Kaapstad en ons bied vriendelike verblyf vir die oordeelkundige reisiger.

Little Lotta Cottage bied 3 selfsorg-eenhede. Elke kothuis is toegerus met gemaklike beddens, 'n sitkamer, 'n kombuis, DStv, tee en koffie en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en braai-areas in. Ons bied ook ontbyt op versoek gedurende die week met vooraf reëling.

Little Lotta Cottage is net 300 meter vanaf Caledon Casino Hotel en Spa geleë; kom geniet die gasvryheid by ons selfsorgverblyf of besoek die spa met sy natuurlike warmwaterbronne. Gaan vir 'n massering, 'n manikuur of besoek die casino. Word wakker en ruik die vars plattelandse lug, hou 'n piekniek of stap deur die botaniese tuine.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Disa Straat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Lotta Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Disa Straat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMGE1N2E3LTkwZWEtNGJjOC05ZWI3LTJmZmJkMDViYjM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 7 Disa Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228283599646 19.432359542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang