Little Sanctuary
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter-straat 18, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Sanctuary skuil in die skadu van 'n groot peperboom. Dit is 'n idilliese toevlugsoord wat in Riebeek-Kasteel geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea sluit 'n etenstafel in. Daar is 'n Weber-braai en 'n stoep met baie skadu.
Hierdie verblyf is naby die middedorp en is die ideale plek om te bly om hierdie oulike dorpie verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olga-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Walter-straat 18, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walter-straat 18, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang