Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lizard Rock

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig. Wonderlik gebly. Baie rustig en weet wat hulle klonte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Perfekte bos wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gebly by Lizard Rock. Xander was die perfekte gasheer. Hy was hulpvaardig en vriendelik. Alles was mooi, skoon en gerieflik. Baie dankie Lizard Rock.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spectacularly special. We had a great experience at Lizard Rock. They made our anniversary so special and the food was spectacular. Thank you to the friendly staff and for the amazing effort to make our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maurice
Lizard Rock
Dear Liza-mari I am so happy to hear that you have enjoyed your stay with us. We are honoured that we were chosen for your brief stay to celebrate your anniversary. We look forward to seeing you in the future. Greetings Althea

Connie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Thank you for the excellent service. We really enjoyed our stay. It was so peaceful and a cozy setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maurice
Lizard Rock
Good morning Connie, We are so happy to hear that you have enjoyed your stay. Hope to see you and your family again soon. Regards, Althea

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, vriendelik en veilig. Baie lekker gebly en die gashere was uiters behulpsaam met versoeke wat ek gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig en stil omgewing, lekker gebly. Baie vriendelik ontvang, lekker stil omgewing, personeel baie hulpvaardig. Blyplek skoon en netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victor F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Tranquil and cosy. The place was nicer than I expected. Network is poor though, but that's probably due to the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Quiet, safe and convenient. Everyone was extremely friendly and accommodating. A suggestion would be to have cleaning items for long stay guests as the units are not serviced. A swimming pool is essential as it's very hot and would be a welcome addition, as well as WiFi extender as there is no WiFi within the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig in die bos. Stil en rustig in die natuur. Skoon en baie netjies. Was baie vriendelik ontvang. Kos was uit die boonste rakke! Pragtige kroegarea. Sal Lizard Rock definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maurice
Lizard Rock
Geagte Veronica, Alle personeel se baie dankie dat u ons gekies het om by te bly. Die woorde is vreeslik gaaf. Sien julle binnekort weer. Groete Lizard Rock

Chanita B
1 nag
5.0
Okt 2023

Was baie rustig en die kamers het verkoeling, wat baie lekker was veral op 'n bloedige warm dag. Mense was vriendlik en behulpsaam. Lekker in die bos, rustig en perfek vir mense wat wil wegbreek uit die stad lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maurice
Lizard Rock
Good morning, Thank you so much for the support. We are glad that you have enjoyed your stay at Lizard Rock and we hope to see you again soon. Regards Lizard Rock

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maurice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang