Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriewood Garden Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faser-straat 19a, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Loeriewood Garden Apartment is in Knysna, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, strande en ikoniese besienswaardighede wat Knysna Heads, Brenton on Sea en Garden of Eden insluit.

Dié selfsorg-eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Daar is 1 reiskot met linne slegs beskikbaar per versoek. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, mini-stoof met 'n oond, 'n broodrooster asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitkamer en 'n eetarea.

Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, 'n waaier, WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube in.

Dié eenheid het ook 'n privaat patio en 'n buite-eetarea in die tuin. Loeriewood-woonstel het sy eie privaat ingang. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie.
Daar is noodligte en 'n batteryrugsteun vir Wi-Fi, TV en om klein toestelle tydens beurtkrag te laai.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk insluit.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, begeleide staptogte, swem, visvang, fietsry en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Loeriewood Garden Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Faser-straat 19a, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loeriewood Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faser-straat 19a, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078e6f357feb6820f83098e17a62730bf0d17f9dcf0dd28b73558a99d90d9e63e88108f705fa9b34e867ff61f68e7f84b08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 19a Fraser Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.062626636291 23.083852506781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang