Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Strachan- en Bishop-straat, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Log Cabin is 'n selfsorg-houthuisie met 'n see-uitsig naby Ramsgate. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 sitplekke. Die sitarea het 'n platskerm-TV.

Die kothuis lei na 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe. Op die onderste verdieping is 'n tweede dek met 'n plonspoel. Dubbelmotorhuisparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 694

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Strachan- en Bishop-straat, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Log Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Strachan- en Bishop-straat, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bfa0e2b17b1a248c0d139aef559e629403483a15842b69f19a503bef8df85106d1fa0e408d610c5db304c7f1e45ecc57b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Cnr Strachan and Bishop Streets Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.884038 30.351926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang